Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onze Rus

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Onze Rus
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lizelle L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Kort net 'n wasmasjien.

Baie lekker gebly. Mooi netjiese plek. Kort net 'n wasmasjien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cor B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cor B

Rustig, veilig en stil.

Baie lekker gebly. Een badkamer was bietjie moeilik en ook dat daar nie 'n braai onder op grondvlak was nie, was ongerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricus D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ricus D
Gesin met tieners

Baie lekker gewees.

Die braaiplek bo is effens aan die wind oorgelaat. Miskien die opsie van 'n braai op grondverdieping. Ons het 'n wasmasjien en wasgoedlyn veral gemis. Verder skoon en lekker verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gawe eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annie R
Gesin met tieners

Heerlik gekuier. Sal weer daar kuier.

Eienaars was vreeslik gasvry en behulpsaam. Huis is na 5 dae skoongemaak. Vars beddegoed en handdoeke. Daar is nie 'n wasgoeddraad of droograk nie. Een badkamer is bietjie moelik en die dakkamer is vreeslik warm en die braai op die tweede vlak is bietjie onprakties. Wel 'n pragtige uitsig vandaar. Andersins was alles tops. Huis is lekker naby die see. Selfs vars brood en konfyt wanneer jy arriveer, en 'n kersboompie. Dankie Danie en Hanriette ons het lekker gekuier

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onze Rus se terugvoer

Beste Annie, dit was lekker om jul te ontmoet. Bly jul het die kuier geniet. Groete, H.

Onze Rus
Riana O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana O
Gesin met klein kinders

Heerlik en fantasties!

Dit is 'n baie lekker huis vir maksimum 4 grootmense onder en kinders op boonste verdieping. Heerlike ruim leefarea en kombuis met alles wat 'n mens kan benodig tydens vakansie. Die warm water se druk is baie laag so ek sal voorstel daar word na gekyk vir stortdoeleindes. Die beddens slaap baie lekker. Ek sal voorstel dat daar hekke voor is wat na pad gaan want voordeur kan nie oop staan vir klein kinders om vrylik in en uit te beweeg nie. Kaggel op onderste verdieping trek mooi. Boonste braai se stoepie is bietjie klein vir grootmense om sosiaal te verkeer so ons het onder buite gebraai voor op gras in ons eie portable braai. Eienaar is baie vriendelik en gaste word baie mooi na gekyk met alles wat ons benodig het. Ons sal definitief weer Onze Rus bespreek. Dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onze Rus se terugvoer

Beste Riana, was lekker om jul te ontmoet. Bly jul het die kuier geniet. Groete H

Onze Rus
Willem & Marietjie J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem & Marietjie J
Gesin met tieners

Rustig.

Plekkie is klein en eenvoudig. Het lekker met die kinders geskakel, weg van die tegnologie en ander afleidings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Gesin met tieners

Pefekte ligging, netjies en stil.

Die huis het alles wat mens benodig. Die yskas se diepvries area is bietjie moeilik, geen rakke, maar mens maak 'n plan en hy werk perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onze Rus se terugvoer

Beste Karen,

Baie dankie, ons is bly jul het dit geniet. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Mooi jaar vir julle.

Groete,
Hanriette

Onze Rus
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 56, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbif2q3U7BuPsB6JmMg2S5cVrb7meDRZBlwS0lfA6MOfjWgwOxF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 56 Naudé Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.611699 19.382143
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem