Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Daan's B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Oom Daan's B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sarisa O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarisa O
Enkelreisiger

'n Baie lekker blyplekkie. 'n Definitiewe 'pin' op my reisroete.

Die ontvangs was baie vriendelik. Mens voel sommer tuis. Die hoeveelheid geskiedenis en kennis wat gedeel word, is definitief die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Daan's B&B se terugvoer

Baie dankie - ons hoop daar is sommer nog baie dae van geskiedenis deel!

Oom Daan's B&B
Charlotte S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte S
Enkelreisiger

Pleasant stay.

Lovely people running the place, room clean and comfortable. Breakfast was stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Daan's B&B se terugvoer

Baie dankie, Charlotte. Hoop ons sien jou weer as jy hier in Oos-Londen kom werk.

Oom Daan's B&B
Willemien V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V
Enkelreisiger

Lekker en veilig.

Ek het heerlik gekuier baie dankie. Die ontbyt was baie lekker en verblyf is baie veilig. Tydens load shedding het hulle my selfs gehelp met 'n powerbank om my foon te herlaai. Baie aangename tyd daar gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leo V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leo V
Enkelreisiger

I had a very pleasant two-night stay, lovely room and yummy food.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S
Enkelreisiger

Baie lekker gekuier.

Baie gasvry en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josef B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef B
Enkelreisiger

Aangename mense.

Die eienaars het my so welkom laat voel die atmosfeer is great, het so lekker gesels asof ons mekaar al jare ken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Daan's B&B se terugvoer

Baie dankie, Josef. Hoop ons kan jou sommer gou weer bederf.
Oom Daan & Isobel

Oom Daan's B&B
Trevor D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor D
Enkelreisiger

Awesome hospitality.

Hospitality from Daan and his wife was really awesome. Great place that his hidden away. Daan's breakfast is always a great pleasure.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome gasvryheid.

Gasvryheid van Daan en sy vrou was regtig awesome. Uitstekende plek wat weggesteek is. Daan se ontbyt is altyd 'n groot plesier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert Froneman F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert Froneman F
Enkelreisiger

Sout van die aarde mense.

Gasvry, baie netjies en ontbyt word deur Oom Daan self voorberei. Covid 19-maatreëls word streng en nougeset gevolg. Sal weer van Oom Daan gebruik maak. Ek kan hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rinus V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus V
Enkelreisiger

Vriendelike plattelandse atmosfeer. Presies wat ek gesoek het.

Ideaal vir die wat goedkoop, skoon slaapplek soek. TV kan opgegradeer word en WiFi is 'n moet vir sakereisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl P
Besigheidsreis

All-over great stay and service!

Great service, friendly and very welcoming owners, cute animals, beautiful room with all the necessary amenities, delicious breakfasts included in stay. Thank you for a lovely stay, I will definitely recommend this to anyone who needs a place to stay in East London.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J
Enkelreisiger

Very friendly and good service.

The house and everything is beautiful and clean. Uncle Daan's breakfast is better than any five star hotel's dinner. These people really thought of everything, and you will see it in the small details.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grace-singel 39, Beacon Bay, Oos-London, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd50e2f13d485bc5ac70a926f77b71062101484489ea799e1942abbe1f6e64f1fbedffcea816e5533066898ec40594778df59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 39 Grace Crescent Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -32.965065011931 27.944887605557