Jongensfontein Akkommodasie by Oom Essie House HL16 | LekkeSlaap
+14
+14

Oom Essie House HL16

Selfsorg
  • Vanaf R2 056 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 36, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Oom Essie House HL16 is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Jongensfontein, 16 km vanaf Stilbaai en is ideaal vir 'n gesinswegbreek. Die dorp is bekend onder branderplankryers en spog met uitstekende omstandighede vir hengelaars.

Die huis is geskik vir 5 en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, konveksieoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het oorgenoeg sitplek vir 5 en daar is 'n gemaklike sitkamerstel in die sitarea.

Die huis lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. Daar is 'n enkelmotorhuis en 1 parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Oom Essie House HL16 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Strandstraat 36, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 056
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 056
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 056
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 36, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a85479a86e55006ff68e128a292b4e59401f8948e842d5f2f476da76b729c566ab22d82ed1bd7e147bfb53e822e9a822080?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 056  per nag (plek vir 5) 36 Strand Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.428923025962 21.335425237223
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za