LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oorbiki Bergplaas en 4x4 | LekkeSlaap
+50

Oorbiki Bergplaas en 4x4

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Oorbiki Bergplaas en 4x4
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lize M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize M
Saam met vriende

Ons het Oorbiki Bergplaas besoek saam met vriende.

Ons het die naweek baie geniet, ons sal graag net wil voorstel om dalk op die aanwysings te noem dat jy by die St Pauls afdraai moet afdraai. Ons het dit glad nie geweet nie en het so bietjie verdwaal, maar behalwe vir dit was die naweek vreeslik lekker. Jy is weg van alles en jy skakel goed af. Ons het die kuier daar baie geniet! Dis netjies, skoon en die waarde vir jou geld. Ons beveel Oorbiki vir seker aan.

Gerhardt M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt M
Gesin met klein kinders

Awesome stay, road to lodge is bad.

We really enjoyed our stay, lodge is very clean, more than enough facilities to have a awesome time (open braai area, braai lapa, fully equipped bar, en-suite bathrooms as well as ablution block with hot showers, splash pool, pool table, table tennis, darts). I would really recommend it for anyone who wishes to drive there with everything you need purchased in advance and just rest and enjoy the weekend in die beautiful area. However, I would recommend the owner to please advise guests of the condition of the road to the lodge, the road is absolutely horrid for at least 50% of the way. We decided to skip about 80% of our travels that we planned because we did not want to travel the dirt road because we were scared of damaging our bakkies by driving in and out the whole time. Other than that, it's really been a pleasure.

Tillie P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike plaasatmosfeer.

Hier kan jou siel rus! Alles is silwerskoon. Mooiste omgewing wat die rowwe pad soontoe die moeite werd maak. Kamers is netjies, badkamers voldoende. Gemeenskaplike kombuis en lapa is 'n heerlike toegeruste lokaal.

Oorbiki Bergplaas en 4x4's terugvoer

Dit is inderdaad so dat die pad deur die Berge en Plantasies, met Ribbokke,Bosbokke,Arende en Bobbejane wat jou nou en dan kan verras,wel 14km van rowwe grondpad oplewer.N voertuig met n hoe grondvrye hoogte kan jou makliker in die ongerepte Natuur na jou betemming neem.Dit is vir ons n groot plesier om gaste van hierdie inbors te onthaal.

Oorbiki groete.

Oorbiki Bergplaas en 4x4
Anine S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine S
Saam met vriende

Pragtige uitsig en gerieflike verblyf.

Oorbiki Bergplaas is netjies en skoon. Die kombuis is toegerus met alles wat jy moontlik kan benodig. Ons sal vir seker weer teruggaan saam met ‘n klomp vriende en ‘n naweek daar spandeer.

Oorbiki Bergplaas en 4x4's terugvoer

Ons is opgewonde om gaste mee te deel dat ons goedkoper naweek pakkette vir families aanbied,waar ons dan die hele Plaas reserveer vir jou privaat familie kuier.

Oorbiki Bergplaas en 4x4
Sonika F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika F
Gesin met klein kinders

Awesome view, friendly owners and staff, good access if you have a high clearance vehicle.

See stars.

Oorbiki Bergplaas en 4x4's terugvoer

Surely a beautiful view from the mountain heights in the Schoemanskloof, peaceful, quiet ... the call of Fish Eagle and Jackal could enlighten the smell of Soetdoring thorn bush around the campfire.

Oorbiki Bergplaas en 4x4
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Langs die R539, Mooiland plaas, Schoemanskloof, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63a8614cafa7f5358e04d6cd57be315d3ebbbc45a0688b6a1060e2fe321195586a806b14ba6e676842cca6253b96a1acbfff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Off the R539 Farm Mooiland 1200 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-17:00 14:00 -25.37399417419 30.626542915344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!