Oorgenoeg in Jakobsbaai

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oorgenoeg in Jakobsbaai is in 'n ruim selfsorghuis met lieflike see-uitsigte en het slaapplek vir 8 gaste in Moerie se Baai.

Die kamers is gerieflik gemeubileer en het elkeen 'n dubbelbed en gedeelde badkamergeriewe. 2 van die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer en die hoofslaapkamers het 'n lieflike see-uitsig van die badkamer af.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, knus kaggel en 'n etenstafel met sitplek vir 8.

Die leefarea het 'n TV en lei na 'n stoep met 'n ingeboude kaggel. Daar is 'n kajak vir 2 en 'n roeiplank vir roeiplankry.

Jacobsbaai bied verskeie doendinge soos voëlkyk, watersport, bootvaart, visvang, duik, verskeie voetslaanroetes en duine uitry. Walviskyk is veral gewild in die baai.

Slaapplek

'n Bespreking by Oorgenoeg in Jakobsbaai sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oorgenoeg In Jakobsbaai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za