Pretoria SSB Akkommodasie by Oorkant Loftus @ Company Street | LekkeSlaap
+29

Oorkant Loftus @ Company Street

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Company-straat 115, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oorkant Loftus @ Company Street bied selfsorg-akkommodasie in 'n stil doodloopstraat langs die Walkerspruit. Dis 'n rustige omgewing met baie bome en voëltjies. Dit is oorkant Afrikaans Hoër Seuns- en Meisieskool en dis binne stapafstand vanaf die Universiteit van Pretoria, Boys High en Loftus Versveld Stadion.

Akkommodasie word aangebied in selfsorg-eenhede wat gerieflik ingerig en gemeubileer is, elk met 'n privaat ingang en braaigeriewe. Die eenhede beskik elk oor 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n waaier en verwarmer, 'n radio en 'n TV met M-Net. 'n Ligte ontbyt word bedien. Ander maaltye kan in die volledig toegeruste kombuis voorberei word. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is WiFi in al die kamers beskikbaar.

'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Daar is 'n kluis op die perseel vir jou waardevolle items.

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir Oorkant Loftus @ Company Street
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Company-straat 115, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink Oorkant Loftus @ Company Street het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Company-straat 115, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NmMwODk2LWI3NDEtNDhmZi1hNzczLWM5OTBiNTllNTE4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 115 Company Street Pretoria 0002 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.757113 28.217682
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za