LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oorkant Loftus @ Company Street | LekkeSlaap
+3

Oorkant Loftus @ Company Street

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir Oorkant Loftus @ Company Street
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Adele A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele A
Gesin met tieners

Neat free-standing home.

Lovely older home but perfect for friends and family to stay. A home away from home. Definitely be back.

Hannatjie R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannatjie R
Gesin met tieners

Good.

The place was clean. I would recommended fans in all the rooms. Only problem we have is that the Wi-Fi was not working.

Wilfred R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred R
Saam met vriende

Beslis een vir die boeke.

Beslis die moeite werd!

Gerrie/petro O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerrie/petro O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasheer was baie vriendelik en aangenaam, maar die area uiters onveilig.

Die perseel is geleë in 'n onveilig area en die perseel se sekuriteit is baie swak, die vensters het nie knippe aan nie. Die veiligheidshek by die deur maak glad nie toe nie. Dit is met 'n tou vas. Die binne-deure se handvatsels is stukkend. Die algemene netheid is goed. Ek sal egter nie die perseel aanbeveel nie, omdat ek onveilig gevoel het en daar kan ook aan die beligting rondom die perseel aandag gegee word.

Dawie S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Depending if owner is willing to upgrade I will recommend to a friend.

Needs maintenance - desperately! Garden somewhat neglected.

Rentia H - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia H
Gesin met tieners

Baie gasvry.

Sal vir seker weer gebruik maak van verblyf.

Kevin B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Very nice place, very nice professional people, neat clean, we really enjoy our stay, nice atmosphere.

Kim R - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kim R
Gesin met klein kinders

Needs an upgrade for the price that they are charging.

It was convenient to our location that we were visiting, but feel that it could be ugraded.

Jr S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jr S
Gesin met tieners

Blyplek nie op standaard nie.

Blyplek nie op standaard nie. Heelwat goed buite werking en bv melk was suur in yskas.

Oorkant Loftus @ Company Street's terugvoer

Beste J.R

Ons vra groot verskoning vir die suur melk.Die gratis Wi-Fi wat nie gewerk het nie is herstel. 'n nuwe rooter, kabel en accespoint is ingesit na weerligskade.
Vriendelike groete David

Oorkant Loftus @ Company Street
Antoinette S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette S
Gesin met tieners

Vriendelike en behulpsame diens.

Ek het dit baie geniet om daar te bly en dit is goed geleë.

Karin V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Kamers is netjies en skoon en baie vriendelike diens. Baie dankie.

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Company-straat 115, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NmMwODk2LWI3NDEtNDhmZi1hNzczLWM5OTBiNTllNTE4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
11 5 1 5 115 Company Street Pretoria 0002 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.757113 28.217682
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!