LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oorkant Loftus @ Kirkness Street | LekkeSlaap
+3

Oorkant Loftus @ Kirkness Street

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Oorkant Loftus @ Kirkness Street
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Corne R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne R
Enkelreisiger

It was nice and quiet.

We enjoyed our stay, place is neat.

Henry C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry C

Baie sentraal, netjies, skoon en baie goeie diens.

Ons het baie lekker gebly. Alhoewel dit oud is, is alles in goeie werkende toestand. Die diens was baie goed, personeel is vriendelik en behulpsaam. Dit was perfek geleë, aangesien ons by Brooklyn Mall gewerk het. Ons kan die gastehuis graag aanbeveel vir groot groepe.

Angie B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie B
Besigheidsreis

Had a most enjoyable stay!

This establishment was well situated from the site that I was working at, close and very affordable!

Lorraine J - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine J
Saam met vriende

Diens was voortreflik, baie vriendelike personeel.

Goeie diens, vriendelike personeel. Goeie veiligheid en geriewe.

Elna S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik.

Met aankoms was die pad toegemaak, bietjie gesukkel om by die gastehuis uit te kom a.g.v. dit. Dit was heerlik om daar te kon bly, mense was gasvry en die woonstel baie oulik ingerig. Dankie vir goeie diens.

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirkness-straat 439, Sunnyside, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ZGJmNmYwLTJmMTQtNGJkNC04YjU3LTk2OTgxNDNhNDM3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
5 5 1 5 439 Kirkness Street Sunnyside 0002 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -25.753051 28.221456
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!