Garsfontein Akkommodasie by Oornag @ Jacqueline Drive | LekkeSlaap
+9

Oornag @ Jacqueline Drive

Dubbelkamer
Vanaf R365
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n aparte ingang en beskik oor 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Bring asb. jou eie handdoeke en toiletware saam. 'n Verwarmer, haardroër en waaier is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R365
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaquelinerylaan 578 , Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASoFlZL8H736JNyj4GmcUwxp6f2jdEMet7k06BrS2IshqAKsSBh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R365  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 578 Jaqueline Drive Garsfontein 0081 Gauteng 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -25.790835252726 28.29803914434
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za