LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Be My Guest, Self-Catering Unit | LekkeSlaap
+12

Be My Guest, Self-Catering Unit

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 17 resensies vir Be My Guest, Self-Catering Unit
Netheid
4.4/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Tonie R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tonie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek was netjies en gerieflik geplaas vir reisigers.

Gerieflik vir een aand.

Louise V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars was baie gasvry en die verblyf is baie netjies, skoon en privaat.

Ons het heerlik warm en snoesig geslaap. Nadine het selfs ons elektriese kombers vir ons gaan aansit aangesien ons 'n verjaarsdag bygewoon het. Sy het ons ook geskakel op pad sodat sy die verwarmer vroegtydig kon aanskakel. Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Be My Guest, Self-Catering Unit's terugvoer

Goeie More Louise,
Ek is bly julle het lekker gekuier en geslaap en veilig by die huis aangekom! Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Weereens baie dankie, hoop om julle sommer gou weer te sien.
Nadine
Be My Guest

Be My Guest, Self-Catering Unit
Shiksha G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Shiksha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It could be better by fixing the remotes and TV.

For the price we paid we expected a bit more. Breakfast was not included.

Hennie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie B
Gesin met klein kinders

Verblyf word aanbeveel kan dalk net gaste vooraf waarsku dat as Eskom kragonderbrekings het daar ook nie water is nie.

Lekker gebly en gasheer en gasvrou het vir ons water gebring toe die krag af was. Kamer kwaai gekraak, maar dit kan wees a.g.v droogte.

Pieter R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter R

Die verblyf was baie onpersoonlik, en ek was verward oor waar om in te gaan. Ingang in 'n ander straat.

By aankoms het ek nie geweet of ek by groot hond moes ingaan om die sleutel te kry nie. Die beloofde koffie en beskuit was nie beskikbaar nie - koffie, cremora en suiker was beskikbaar. Een rol enkel toiletpapier vir drie mense vir 3 dae is uitgesit. Geen bo-lakens was opgemaak op beddens nie - net paslaken en komberse direk bo-op dit. DStv was buitewerking. Plek was skoon en netjies, maar met net die nodigste - geen ekstra moeite om te sê waar in dorp mens kan eet, noodnommers ens. nie.

Armand D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Armand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Eenheid was ruim en goed toegerus! Wat veral opgeval het was die gasvryheid! By ons aankoms (in snerpende koue) het die keel reeds gekook en die verwarmer was aangeskakel. Baie spesiaal!

Nicolene P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P
Saam met vriende

My tweede keer wat ek hier oornag en net soos die vorige keer was dit wonderlik!

Baie dankie vir die tegemoetkoming met die reëlings wat so effens verander het, Albertus. Ek waardeer dit. Soos altyd, was alles netjies en gereed toe ons daar aankom. Nerine, baie dankie vir die verwelkoming toe ons inklok. Albertus kan dalk net die dubbelbed se matras gereeld omdraai. Anders as die matras het ek geen klagtes nie.

Be My Guest, Self-Catering Unit's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was vir ons net 'n plesier om julle hier te kon hê. Ek sal werk maak van die matras.
Baie dankie.

Be My Guest, Self-Catering Unit
Edwina P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Edwina P

Good place, friendly host.

The heater needs to be working more efficiently to heat the place. Under blankets a good thing to keep you warm with snow on the mountain.

Be My Guest, Self-Catering Unit's terugvoer

Thank you for your review, it was a pleasure having you here. Hope to see you again in the future. Thank you.

Be My Guest, Self-Catering Unit
Hendre S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre S

Dit was baie lekker. Baie vriendelike eienaars. Weg van die huis by die huis.

Netjiese plek. Warm geslaap. Baie vriendelike eienaars.

Be My Guest, Self-Catering Unit's terugvoer

Goeie dag. Dit was n plesier om julle by ons te gehad het, baie bly julle het goed uitgerus by ons. Ons hoop om julle in die toekoms weer te ontvang.
Groete
Albertus
Be My Guest

Be My Guest, Self-Catering Unit
Kobus G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop maar met gebrekke.

Swak beligting, 2 uit 3 plafonligte buite werking. Stoele sonder rugleunings/geen gemakstoel. Huisdiere lasting in die nag.(honde blaf en kar soek toegang), trappe voor hoog vir bejaardes.

Be My Guest, Self-Catering Unit's terugvoer

Goeie More, baie dankie vir die terugvoering.
Die beligting is herstel. Daar is ongelukkig nie plek vir nog 'n stoel in die eenheid nie. Die stoele sonder rugleunings by die eet oppervlak, was op versoek van verskeie gaste.
Met die honde storie kan ons ongelukkig niks daaraan doen nie, elke huis het honde.
Voertuie is baie veilig by ons, die hekke word snags gesluit met goeie beligting.

Baie dankie.
Be My Guest

Be My Guest, Self-Catering Unit
Selina Z - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selina Z
Gesin met klein kinders

I would revisit again.

The people are extra friendly and the place is situated near shops.

Be My Guest, Self-Catering Unit's terugvoer

Hi Selina,
Glad you had a wonderful stay. Hope to see you soon again.
Thank you,
Be My Guest
Albertus

Be My Guest, Self-Catering Unit
John N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie welkom gevoel.

Gasheer baie vriendelik, het welkom gevoel. Die blyplek is presies soos op die foto’s. Hulle het die mooiste rose in hulle tuin. Iemand wat so mooi na sy rose kyk, sal mooi na sy gaste ook kyk.

Be My Guest, Self-Catering Unit's terugvoer

Hi Jonel,
Baie dankie vir jou pragtige resensie< hoop om julle weer in die toekoms kan help.

Baie Dankie,
Albertus

Be My Guest, Self-Catering Unit
Alta L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar.

Was wonderlik om te kon reis en 'n plek te hê waar ons honde ook kon bly.

Annette V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annette V
Saam met vriende

Warm geslaap.

Teleurstellend. Toilet lek. Yskas af. Vuil kussings. Geen kontak met eienaars.

Marietjie N - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Baie vriendelike ontvangs.

Baie baie klein geyser, 2 mense kan nie stort nie. Ook nie braaigeriewe en ook nie 'n kurktrekker.

Nicolene P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang deur die eienaar, alles baie netjies en skoon.

Met die gastehuis kon ek nie fout vind nie. Alles was baie netjies en skoon en baie gerieflik. Die eienaar het ook ons viervoetige kind verwelkom. Baie dankie, Albertus, ons sal beslis weer by julle oorslaap!

Be My Guest, Self-Catering Unit's terugvoer

Hi Nicolene! Baie dankie vir die terugvoering.
Ek is bly julle het die tydjie hier by ons geniet. Ons sien graag uit vir die volgende kuiertjie.
Baie dankie, Albertus.

Be My Guest, Self-Catering Unit
Wilmarie J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike en netjiese oornagplek.

Be My Guest is baie netjies en het alles wat jy nodig het. As jy nie uitkyk vir die perseel nie kan jy dit vinnig miskyk. Ons het geensins onveilig gevoel ten enige tyd nie en dit is werklik waarde vir jou geld.

Be My Guest, Self-Catering Unit's terugvoer

Goeie more Wilmarie

Baie dankie vir jou terugvoering, ek waardeur dit baie. Ek is baie bly julle het die tydjie by ons geniet en is ook bly julle het veilig by julle bestemming uitgekom.

Lekker dag verder.
Albertus

Be My Guest, Self-Catering Unit
Vanaf R700
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 2, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0ODYzMDYwLWU2NWYtNGMwOC05NzdhLTE4NTYxMjQzNTg3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 3 persone) 17 5 1 5 2 van Riebeeck street Zastron 9950 Vrystaat 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -30.293126 27.077761
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!