Groot-Brakrivier Akkommodasie by Op De Werf | LekkeSlaap
+14

Op De Werf

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Werfstraat 9, Groot Brakrivier, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R648 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Op De Werf is in Groot-Brakrivier geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir paartjies of sakereisigers. Dit is naby winkels en restaurante, asook Mosselbaai en verskeie besienswaardighede en doendinge.

Die verblyf bied ’n ruim slaapkamer met ’n dubbelbed, slaapbank vir 2 kinders en ’n badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook ’n TV met DStv en WiFi. Gaste het toegang tot 'n moderne kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, tweeplaatstoof met oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel, sowel as 'n eetkamerstel met sitplek vir 4 gaste. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien, tuimeldroër en strykyster met strykplank ook beskikbaar.

Die eenheid spog met ’n privaat ingang en houtdek. Daar is ook ’n ruim buitebraai-area met 'n pragtige uitsig oor Groot-Brakrivier, waar jy in stilte jou oggendkoffie kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Op De Werf sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Op De Werf
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • De Werfstraat 9, Groot Brakrivier, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Op De Werf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R648
per nag (plek vir 2)
Vanaf R648
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Werfstraat 9, Groot Brakrivier, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA09GzxzWST9CQp8nwuUNbvttqeYHxIWyQTZ06AcWeQiTvcxclU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R648  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 9 De Werfstraat Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -34.056079954254 22.213633186508
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za