Op Die Berg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Op Die Berg is 'n rustieke kothuis in die dorpie Kaapsehoop in Mpumalanga. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders op soek na 'n oorslaapplek naby 'n paar restaurante en 'n koffiewinkel in die dorp.

Die chalet het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis se kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, ketel en tweeplaatstoof.

Die aangrensende sitkamer het 'n slaapbank en 'n kaggel vir die wintermaande. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Op Die Berg is 25 tot 30 minute se ry vanaf Nelspruit en daar is natuurreservate binne 'n 30 km radius.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Op Die Berg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za