LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Op Die Berg Guesthouse | LekkeSlaap
+15

Op Die Berg Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stratosstraat 39, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Op Die Berg Guesthouse in Nelspruit bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers, gaste wat familie besoek en oornaggaste. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word in 2 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 het aangebied. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Eenheid 1 se badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak, en Eenheid 2 se badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenhede het ook TV's met DStv-kanale, kroegies en gratis WiFi.

Die gemeenskaplike sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.

Gaste kan gerus van die braaigeriewe en swembad gebruik maak.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Stratosstraat 39, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stratosstraat 39, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20d0d2b4c02b963fdbfe6fc077af9f2a07d7856c07627dec5de2543d990f3017fa234fed726d5569749bca7b70e77fc3bbd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 39 Stratos Street Steiltes 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.49244604137 31.009394827713
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!