Op die See
Opsomming van Resensie
James V - Nov 2020
Gemiddeld
Goeie ligging en goed toegerus.
Op die See's terugvoer
Dit was 'n plesier om hierdie netjiese gaste te ontvang.
Positiewe terugvoer soos hierdie word baie waardeer.
Maryke K - Nov 2020
Gemiddeld
Rustig, mooi en die regte plek vir 'n wegbreek.
Op die See's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Die belangrikste is dat ons gaste hulle verblyf sal geniet en lekker kuier.
Selma L - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekker gekuier.
Op die See's terugvoer
Julle is enige tyd welkom om weer op die voorstoep na die branders te kom kyk, met 'n lekker beker koffie in die hand. Baie dankie vir die kompliment.
Willem F - Okt 2020
Gemiddeld
Pik ñ Wyn, perfek!!
Op die See's terugvoer
Hierdie boodskap laat mens sommer verlang na die see, want jy sien die pragtige prentjie voor jou.
Wat 'n voorreg om sulke positiewe en tevrede gaste te kan huisves, ons hoop julle kom sommer gou weer kuier.
Joeline S - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlik ontspannend.
Op die See's terugvoer
Ons is baie bly dat die ruimte en beskutte braaigeriewe vir julle gerieflik was, dit was net 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang.
Ben V - Feb 2020
Gemiddeld
Branders op jou voorstoep, meer kan mens nie vra nie.
Op die See's terugvoer
Dit was 'n groot plesier om hierdie aangename, netjiese gaste te akkommodeer. Baie dankie dat u Op die See gekies het en vir die positiewe terugvoer.
Paula D - Sep 2019
Gemiddeld
Lekker gekuier.
Hilda V - Aug 2019
Gemiddeld
Perfek geleë vir 'n see/strandvakansie.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Perfectly positioned for a sea/beach getaway.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Op die See's terugvoer
Always a pleasure to host guests who appreciate the sea, lovely view and tranquil surroundings.
Liesel F - Aug 2019
Gemiddeld
Awesome views and location.
Op die See's terugvoer
Thank you so much for your good review.
It was a pleasure to host your group.
Very neat and considerate.
Abrie L - Aug 2019
Gemiddeld
Ongelooflike uitsig met alles wat jy kan nodig kry, oorgenoeg slaapplek vir groot gesin.
Lees meerOp die See's terugvoer
Baie dankie vir hierdie ongelooflike terugvoer.
Dit was heerlik om julle gesin by Op die See te huisves.
Warmte, vriendelikheid, netheid en huislikheid beskryf dié aangename gesin,
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Bertus O - Jul 2019
Gemiddeld
Dit was baie lekker.
Op die See's terugvoer
Dit is altyd lekker om netjiese en gawe gaste soos hierdie te kan huisves.
Dit was 'n besonder koue winter, ons het intussen seker gemaak dat julle nie sal koud kry wanneer julle weer kom kuier nie.
Delanja M - Mei 2019
Gemiddeld
Great stay on the beach!
Op die See's terugvoer
We are looking forward to your next visit.
It was only a pleasure to host such lovely guests as you.
Cassie K - Apr 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Op die See's terugvoer
Gaste soos hierdie is werklik n aangename ervaring. Ons sien baie uit na julle volgende kuier!
Alison N - Apr 2019
Gemiddeld
Everything that we expected.
Op die See's terugvoer
Alison Navarro and her group were excellent guests, who left the property in the way they found it.
Thank you Travel ground and Lekkeslaap for your help.
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 35, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom