Op-I-C

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 28 Nov 2019.

Beskrywing

Op-I-C is in Hibberdene aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë, teen die strand en binne 1 km vanaf winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Dié dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met privaat toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitkamer het glasdeur wat lei na die ruim stoep.

Die kompleks het 'n groot grasperk vir kinders om op te speel, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe teen die see.

Parkeerplek vir slegs 1 voertuig is op die perseel beskikbaar.

Gaste moet asb. hulle eie DStv-slimkaart saambring.

Slaapplek

'n Bespreking by Op-I-C sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Op-I-C gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 R450 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af. Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 28 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za