Jacobsbaai Akkommodasie by Opgetof | LekkeSlaap
+29
+29

Opgetof

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzweg, Jacobsbaai, 7450, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Opgetof bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Jacobsbaai, slegs 200 m vanaf die strand. Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat bietjie wil wegbreek.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers wat in totaal slaapplek vir 6 gaste het. Elke kamer het 'n dubbelbed en daar is 'n bad en 'n stort beskikbaar. Die huis het 'n groot oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele. Die boonste dek kyk uit oor die omgewing en die see in die verte.

Gaste kan op die beskutte stoep ontspan, van die onderdakbraaigeriewe gebruik maak, of net saam met vriende en familie kuier.

Slaapplek

’n Bespreking by Opgetof sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Opgetof
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Mauritzweg, Jacobsbaai, 7450, Wes-Kaap
  • Gaste dink Opgetof het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzweg, Jacobsbaai, 7450, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWLJ7e7g48MxKrWqYCbFBOjPpzMw3Zz9XfiRBJnHhfljx487OkA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Mauritz Road Jacobsbaai 7450 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.975955286706 17.886706335255
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za