by Opi-See Selfsorg | LekkeSlaap
+63

Opi-See Selfsorg

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Opi-See Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ansie D - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D

Dit was heerlik om op die balkon te sit en na die see te kyk!

Janneke en Steyn was vriendelik, gasvry en hulpvaardig. Die plekkie is netjies en baie goed ingerig. Dit was lekker om daar te kuier en as die Here dit toelaat sal ons graag weer wil gebruik maak van Opi-See.

Martin J - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Spog mooi, skoon en behoorlik toegeris met fantastiese ontvangs.

Opi-See Selfsorg se terugvoer

Julle was die ideale gaste. Baie dankie vir die spesiale terugvoer. Julle is altyd welkom.

Opi-See Selfsorg
Liezel T - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Lanklaas met iemand in verbinding getree soos Janneke! Die kuiertjie was baie lekker en ek sal graag aanbeveel vir enige reisiger. Passievol en trots op wat sy doen en verskaf. Lekker lekker lekker.

Opi-See Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Liezel. Was voorreg om jou en jou kollegas hier te kon verwelkom. Kom asb weer.

Opi-See Selfsorg
Marinda R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig oor die see.

Goed toegeruste eenheid met die mooiste uitsig. Ons is so vriendelik ontvang en was dadelik tuis. Baie moeite is gedoen om ons tuis te laat voel, dankie daarvoor. Sal beslis weer gaan kuier.

Melane G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melane G
Gesin met tieners

Absolutely perfect!

Beautiful view and has everything you might need and more. Jannike has really thought of everything to make our stay perfect.

Opi-See Selfsorg se terugvoer

Melanie, so baie dankie vir die spesiale resensie.
Dit was ons voorreg om julle hier te kon ontvang.
Ons waardeer julle mooi woorde.

Opi-See Selfsorg
Colleen D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen D
Gesin met klein kinders

Ons kuier by Opi-See was voorwaar 'n aangename ervaring.

Die eenheid is so netjies en skoon gewees met alles waaraan jy kan dink wat jy sal benodig. Volgende keer pak ek net my klere en kos, die eenheid is toegerus met alles! Janneke en Steyn is stunning mense. Ons kom vir seker binnekort weer kuier! Beste Kopi-tee Opi See! Dankie vir 'n ongelooflike ervaring! Mooiste horison-uitsigte in die land!

Opi-See Selfsorg se terugvoer

Liewe Colleen en Seuns. Dankie vir jul spesiale terugvoering en dit was vir ons 'n voorreg om so spesiale familie hier te kan verwelkom. Ons sien julle gou weer, julle is altyd welkom.

Opi-See Selfsorg
Jakobus K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus K
Saam met vriende

Fantasties!

Pragtige uitsig oor die see, met puik kliëntediens. Janneke en Steyn het uit hulle pad uit gegaan om ons te akkommodeer! Beveel definitief Opi-See aan.

Opi-See Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Jacobus, dis spesiaal. Was voorreg om jou as bruidegom en jou strooijonkers asook vriende en familie by ons te kon he.

Opi-See Selfsorg
Rene S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Egte ek kom weer verblyf

Daai see uitsig met km strand is asemrowend. Eenheid is besonder goed toegerus. Baie gerieflik en eienaars laat mens soos geliefde familie voel. Plus plus plus

Opi-See Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Rene. Was voorreg om vir jou en Gerhard hier te kon he in die Ooskaap.
Kom weer.

Opi-See Selfsorg
Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyacinth-weg 8, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4026bae5f736d0d58a9ee9d2261b413c2f7104cfb543b6e2fd1d4269a3c33ccdbd6629a2634ce84e6e8d09421ff52a693703?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700, nou Vanaf R1 275  per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 8 Hyacinth Road Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 07:00-18:00 10:00 -33.974386944344 25.249774589024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem