Opi-See Selfsorg
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Jul 2022 tot 26 Aug 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 07:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hyacinth-weg 8, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 700R1 275 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Opi-See Selfsorg is 'n selfsorg-woonstel vir 4 gaste en is op 'n duin in Blue Horizon Bay met 'n uitsig oor die see.
Dié woonstel lei na 'n houtdek en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toiler. Daar is 'n enkelbed met 'n uittrek-enkelbed in die leefarea wat geskik is vir 2 kinders. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank en 'n skottelgoedwasser, sowel as 'n werkstasie wat rondgeskuif kan word.
Gaste kan in die sit-area ontspan, waar daar 'n TV met DStv is. Dié area lei na 'n dek met braaigeriewe en 'n 180° see-uitsig.
Daar is 'n tweede en beskutte braai-area agter die woonstel. Parkeerplek word voorsien en is baie veilig. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Opi-See Selfsorg is naby verskeie besienswaardighede soos die Baywest Mall, Blue Horizon Shopping Centre met baie winkels en restaurante en die Van Stadens Oord waar gaste kan fietsry, draf, voetslaan en trapbootjies geniet. Gqeberha (Port Elizabeth) is 40 km ver en is 60 km vanaf Jeffreysbaai. Die woonstel is ook naby aan die Addo-olifantpark, Baviaans, Tsitsikamma en Gamtoosvallei.
Slaapplek
’n Bespreking by Opi-See Selfsorg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- DVD-speler
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hyacinth-weg 8, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Opi-See Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Blue Horizon Bay Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 07:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hyacinth-weg 8, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom