LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Opiepad Gesinshuis | LekkeSlaap
+14

Opiepad Gesinshuis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Opiepad Gesinshuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elizca O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizca O
Gesin met tieners

Ons sal beslis weer van Opiepad gebruik maak.

Die huis was skoon en netjies, heel gepas vir 'n oornag fasiliteit. Dit was 'n heerlike verrassing om 'n hele huis vir onsself te hê.

Tanya M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Rustig en perfek.

Ons was 8 mensies in die gesinshuis. Almal het baie lekker geslaap. Plekkie is skoon en netjies. Alles wat mens nodig het. Bake dankie.

Lena V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena V

Absoluut briljant.

Ons is vriendelik ontvang en goed behandel. Die plek is fantasties, ek sal dit defnitief aanbeveel vir ander.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jagerstraat, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dc35586b573431f88cdf1945dfcb0c2cada5fcc54efb73150c071df044a9d5014f13c2f380f36e2beb178aa0236036a13ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag(plek vir 8) 3 5 1 5 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 09:00 -30.729417510661 25.089676622452
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!