Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opitrapi

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fitzpatrickstraat 10, IvyPark, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Opitrapi Self-Catering is in IvyPark in Polokwane geleë. Dit is naby die Peter Mokaba Stadion en Polokwane se sakekern geleë. Opitrapi is gerieflik en veilig. Dit is die ideale verblyf vir gesinne en sakereisigers.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die leefarea het 'n enkelbed en 'n slaapbank. Gaste deel 'n badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, tee-en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die oopplan-sitarea en kombuis is volledig toegerus.

Gaste het ook toegang tot die swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Opitrapi sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Opitrapi
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Fitzpatrickstraat 10, IvyPark, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Gaste dink Opitrapi het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fitzpatrickstraat 10, IvyPark, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyMDcyODY2LWQ2YTQtNGRlZS04ZDU1LTIwNjhmMWNlMjgyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 10 Fitzpatrick Street IvyPark 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.919434549367 29.4417977177