Oppi Dek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oppi Dek is 'n losstaande huis op dieselfde perseel as La Vista Gastehuis. Dit is 2 km vanaf die historiese dorpie, Mosselbaai, op die luisterryke Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Hoogseisoen: Minimumverblyf van 14 nagte.

Hierdie lieflike huis bied slaapplek aan tot 6 gaste (4 volwassenes en 2 kinders, of 6 volwassenes). Ten volle toegerus vir selfsorg. Oppi Dek het 3 slaapkamers, 2 kamers met dubbelbeddens en 1 kamer met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers: 1 is en suite en die ander badkamer word gedeel deur die ander 2 slaapkamers. Daar is 'n mediumgrootte-sitkamer en 'n groot kombuis met oorgenoeg kaste, eetgerei en breekware. Linne word ook voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n privaat dek om op te ontspan met eie braaigeriewe. DStv is beskikbaar (bring asseblief jou eie dekodeerder en slimkaart saam).

Ons is stapafstand van die strand af, ons ligging is dus ideaal vir gesinne, vriende of paartjies op soek na 'n gerieflike, sonderlinge plek om by te ontspan!

Slaapplek

'n Bespreking by Oppi Dek sluit in:

-

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oppi Dek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za