Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi-Koppi Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Mimmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 23 resensies vir Oppi-Koppi Gastehuis
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Gretha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha D

Gemaklike, skoon en netjiese kamers. Sal enigetyd weer daar gaan bly.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was daar om ons met al ons versoeke te help. Sy is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli H
Gesin met tieners

Die gasvrouens was ongelooflik vriendelik en het 'n baie goeie diens gelewer.

Ja, ons het. Die diens was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi-Koppi Gastehuis se terugvoer

Marli, ons waardeer die resensie en dit was vir ons baie lekker gewees om julle by ons te ontvang.

Oppi-Koppi Gastehuis
Sumia V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumia V
Gesin met klein kinders

Lekker rus na 'n lang reis.

Bly oor op pad Kaap toe. Dit is perfek vir ons gesin wat ook 'n hondekind het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lara V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net reg vir een aand.

Dankie vir 1 aand se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Die oop spasies, bokkies en dassies dra by tot die rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thinus V

Net oorgeslaap a.g.v curfew reëls.

Kamers netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, sal beslis weer daar oorslaap. Dankie, Dalene.

Ons het die oorslaap baie geniet daar, omgewing is mooi en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lephutheho M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lephutheho M

Good!

Our towels were never changed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oppi-Koppi bly 'n wenner.

Ek het al meer as een keer by Oppi-Koppi gebly, en ek sal enige tyd weer teruggaan. Die personeel is vriendelik en laat dit soos huis voel, en die kos is heerlike boere kos. Die kamers is netjies en het alles in wat jy kon benodig. Daar is selfs 'n paar bokke op die erf wat die oggend vir ons hallo kom sê het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha G
Gesin met tieners

Salig en rustig, dit het heerlik gereën toe ons daar was.

Dit was 'n heerlike, rustige ervaring vir 'n oornaggeleentheid. Sal beslis weer daar inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Werner R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly dankie.

Lugversorging was fantasties. Stilte en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann V
Saam met vriende

Heerlik, netjies, veilig.

Nadat ons by aankoms by 'n bespreekte akkommodasie aangekom het wat a.g.v. 'n misverstand rondom rolstoeltoegang nie moontlik vir ons was nie, moes ons dringend ander akkommodasie kry. Die webtuiste het ons onmiddellik wonderlik bygestaan, baie gou alternatiewe akkommodasie (Oppi Koppi) geïdentifiseer, en my kort-kort gebel om seker te maak dat ons die plek kry, dat dit aan ons behoeftes voldoen, ensovoorts. Uitstekende topdiens van LekkeSlaap. Ons was meer as tevrede met wat Oppi Koppi ons gebied het t.o.v. oorslaapgeriewe en is baie dankbaar dat hulle ons op baie kort kennisgewing kon akkommodeer. Iets wat egter gepla het was dat daar nie 'n wasbak in die eenheid wat ons gebruik het vir skottelgoed was nie. Ons verkies om enige skottelgoed wat ons gebruik voordat ons vertrek te was en skoon te los. Andersins was ons meer as tevrede met Oppi Koppi en het regtig baie lekker oorgeslaap na 'n lang reis van Oos-Londen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le Roux M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy benodig. Rustig, vriendelik, netjies, heerlik.

Baie lekker, hulpvaardig en rustig. Heerlik gekuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waseemah A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waseemah A
Gesin met tieners

Die rustige was wonderlik.

Vriendelike gasvrou met ons aankoms. Diens van werkers wat uitsonderlik. Dankie David vir vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy F
Gesin met klein kinders

Ek het 'n rustige nag gehad.

Die gaste huis het vriendelike personeel en die omgewing is rustig om net weg te breek van jou elke dag se roetine,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi-Koppi Gastehuis se terugvoer

Vivienne,
Baie dankie vir jou goeie resensie ons waardeer dit baie en dit was vir ons baie lekker om julle van hulp te wees en baie dankie vir julle vriendelikheid.

Oppi-Koppi Gastehuis
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zone D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zone D
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Baie vriendelike personeel. Kamers was gerieflik en netjies. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V
Gesin met tieners

'n Goeie idee om hier oor te staan en lekker uit te rus vir die volgende been van ons reis.

Ons is vriendelik ontvang al was dit 'n ruk na inboektyd. Ons het lekker geslaap en was uitgerus na 'n veilige nagrus. Sal dit beslis weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro E

Rustig.

Stil en rustig. Genoeg parkering en kamers het genoeg van alles wat benodig mag word. Kan miskien meer koffie laat vir aand en oggend vertroosting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi-Koppi Gastehuis se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer dit word waardeer. Jammer oor die koffie maar julle is welkom om altyd nog te kom vra.

Oppi-Koppi Gastehuis
Riaan V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Klein items wat gepla het: 1. Geen seep of stortpette. 2. Geen gloeilamp in bedliggie. 3. Voordeur maak nie behoorlik oop of toe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi-Koppi Gastehuis se terugvoer

Ek vra verskoning vir die ongerief, ons verskaffer kon nie betyds die produkte by ons hê nie. Die bedliggie het ons gaan vervang en ons sal plan maak met die deur alhoewel dit nog van die ou soort deure is, sal ons definitief aandag daaraan gee.

Oppi-Koppi Gastehuis
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en tevrede.

Vriendelike diens, ligging is perfek as jy nie in die dorp wil slaap nie, maar steeds naby N1 wil wees om maklik verder te reis. Baie gerieflik omdat jy ook daar kan eet. Vriendelike en baie behulpsame personeel. Al wat kort is handdoekrelings en dalk 'n bankie om jou tas op te sit. Gaan vir seker weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Porte Vase, plot 22, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMGQ3Mzc0LWZjZDEtNDE1Ny05MzY2LWQ3OGMzNjM1ZGM2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 23 5 1 4 La Porte Vase, Plot 22 Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.699412059342 27.242721320072
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem