Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi-Koppi Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Porte Vase, plot 22, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppi-Koppi Gastehuis is in die buitewyke van Kroonstad geleë en bied die ideale oornagverblyf tussen die Kaap en Johannesburg.

Die lodge bied 20 eenhede wat elk hul eie privaat badkamer en ingang het. Elke suite het 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, en lugversorging. Verblyf word aangebied in verskeie eenhede, sommige met slaapplek vir 6, of 4, of selfs vir 2 met 'n dubbelbed.

Die woonstelle het elkeen 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die gesinseenheid het slaapplek vir 4, met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank.

Oppi-Koppi Gastehuis is ongeveer 4 km buite Kroonstad op 'n kleinhoewe geleë, en dit het 'n heerlike plaasatmosfeer. Ons kan ook as venue met 'n kontantkroeg gehuur word vir troues of ander geleenthede vir 150 mense op 'n slag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 23 resensies vir Oppi-Koppi Gastehuis
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Mimmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 7

Ligging

  • La Porte Vase, plot 22, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Oppi-Koppi Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Porte Vase, plot 22, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMGQ3Mzc0LWZjZDEtNDE1Ny05MzY2LWQ3OGMzNjM1ZGM2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 23 5 1 4 La Porte Vase, Plot 22 Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.699412059342 27.242721320072
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem