Oppi Plaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oppi Plaas is 'n selfsorg-plaaseenheid naby die N2 in Tsitsikamma. Dié plaaseenheid bied asemrowende uitsigte oor die grasgroen weivelde, die Tsitsikamma-bergreeks en bome, wat alles knus in die hartjie van die natuur skuil.

Dié eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die leefarea het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak, asook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n oopplan-leefarea en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en kasruimte met breekware en eetgerei. Die sitkamer bied gemaklike sitplek asook 2 driekwartbeddens.

Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai.

Slaapplek

'n Bespreking by Oppi Plaas sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oppi Plaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za