Murraysburg Akkommodasie by Oppi Plaas | LekkeSlaap
+5

Oppi Plaas

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandkraalplaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oppi Plaas is op 'n plaas buite die Karoodorp genaamd Murraysburg geleë. Dit is naby die Sneeuberge en die Buffelsrivier vloei deur die plaas.

Dié selfsorg-akkommodasie bestaan uit 2 opgeknapte plaaskothuise. Albei kothuise het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 1 badkamer met 'n stort, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolfoond en 'n yskas. Addisionele geriewe sluit 'n braai-area, TV, beperkte DStv-kanale en veilige parkeerplek op die perseel in.

Doendinge in die omgewing sluit fietsry, voetslaan, bergfietsry, 4x4-roetes en perdry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Oppi Plaas
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Brandkraalplaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppi Plaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandkraalplaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhNDFhYWI4LTA2MjYtNDI4ZC04OGMwLThlOGI0ZjU2NGI1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Brandkraal Plaas Murraysburg 6995 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.962433 23.73525
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za