Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi-Plaas Accomodation

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Oppi-Plaas Accomodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Coenraad S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S
Gesin met tieners

Beste verrassing ooit!

Hierdie bepreking het begin as "enige plek iewers tussen KZN en die Suid-Kaap" en geeindig as die beste verrassing en bespreking ooit. Alhoewel ons net een nag oorgebly het, kon mens definitief die idee van 'n plaasvakansie in die Oos-Kaapse platteland kry. Die geriewe was uitstekend en die gasvryheid die beste ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi-Plaas Accomodation se terugvoer

Beste Coenraad,
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoer. Dit was net 'n plesier om gaste soos julle hier te ontvang. Ons hoop volgende keer is dit meer as een nag.
Groete vir die res van jul gesin.

Estha Marais

Oppi-Plaas Accomodation
Ferdi B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, gasvry en rustig.

Maklik bereikbaar, ons het ons verblyf baie geniet en tuis gevoel. Sal beslis weer besoek aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi-Plaas Accomodation se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Ferdi. Geniet jul vakansie verder.

Groete
David en Estha Marais

Oppi-Plaas Accomodation
Theuns V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns V
Saam met vriende

Baie funksioneel met goeie ligging.

Lekker geslaap. Slegs een aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi-Plaas Accomodation se terugvoer

Baie dankie Theuns, dit was 'n plesier om jul hier te ontvang. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete,
David en Estha Marais

Oppi-Plaas Accomodation
Sonja V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf op die plaas naby Lesotho - veilige, gerieflike verblyf ideaal vir die besigheidspersoon, of gesin wat wil ontspan!

Gerieflike, netjiese, skoon gerestoureerde plaashuis, in 'n baie mooi omgewing, waar jy kan rus en ontspan, maar ook naby aan alles is as jy sake in Aliwal-Noord, Lady Grey, Sterkspruit omgewing moet doen. Heerlike binnebraai, en ten volle toegeruste kombuis met alles wat jy nodig het. Skoon vars plaaslug, mooi uitsig. As 'n werkende plaas is daar ook 'n paar goed wat die stadsjapie kan leer, en met die eienaars wat graag wys en deel, kan dit 'n hele lewenservaring wees vir gesinne wat nog nie vantevore op 'n plaas oorgebly het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi-Plaas Accomodation se terugvoer

Hallo Sonja,
Dit was net een groot plesier om julle hier te ontvang en nuwe vriende te maak. Ons het julle kuier en geselskap baie geniet. Hoop om julle gou weer hier te kan ontvang, of dalk vir julle te kom kuier in julle pragtige omgewing.
Groete vir Derick en Sorika
Lekker dag verder.
Estha

Oppi-Plaas Accomodation
Linda B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike omgewing om in te slaap. Esta se plekke is tops wat netheid en geriewe betref. Ons is met ope arms verwelkom. Kan die vars plaaslug en gasvryheid aanbeveel.

Oppi-Plaas het aan al ons verwagtinge voldoen. Probeer dit gerus.!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi-Plaas Accomodation se terugvoer

Hallo Linda,
Dit was net een groot plesier om jul hier te ontvang. Dankie vir die mooi kompliment. Ons het te min tyd gehad vir kuier, maar hoop om hul in die toekoms gou weer hier te sien. Geniet die res van jul vakansie en veilig ry huistoe. Voorspoed vir 2017!!!!

Oppi-Plaas Accomodation
Les T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Les T
Saam met vriende

Excellent!

Estha and Dave are excellent hosts, we phoned ahead and they even went shopping for us because we were on bikes and couldn't carry our groceries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi-Plaas Accomodation se terugvoer

Goeie more Les,
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier te ontvang. Ek hoop dat ons julle en die res van jul groep gou weer hier sal sien. Dis wonderlik om sulke gaste te ontvang en te ontmoet.
Groete
Estha

Oppi-Plaas Accomodation
Jan B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B
Gesin met tieners

150% vir gasvryheid en omgee.

Die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om die verblyf en ete aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernie L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie L
Gesin met klein kinders

'n Paar dae op die plaas is al wat hierdie stadsjapies nodig gehad het om weer behoorlik mens te word!

Die volledig toegeruste plaashuis verseker dat mens lekker kan slaap en kosmaak. Vir ons was die gebrek aan 'n TV eintlik 'n welkome pluspunt. Die plaas met sy skape en melkery is net die ding vir stadskinders wat nog altyd wou weet waar kom wol, vleis, melk en kaas vandaan! As jy dalk iets vergeet het en regtig moet dorp toe vir inkopies, is Lady Grey net 20 km ver. Die eienaar en sy vrou was besonder gasvry en vriendelik. Die klein ekstras (bababed, opblaasswembadjie en sak hout) het ons sommer baie tuis laat voel. Hier by Oppiplaas kan 'n mens werklik die stadsgejaag afskud, jou kop skoon kry en vars lug inkry. Dit was 'n voorreg om saans met die lammers se geblêr aan die slaap te raak of tot laatnag nog die helder sterre en melkweg te bewonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi-Plaas Accomodation se terugvoer

Dankie Ernie, Marilize en Dian, dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang en te leer ken. Hoop om julle gou weer te sien vir 'n lekker plaaskuier.

David , Estha en kinders.

Oppi-Plaas Accomodation
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakfontein-plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4ZDQ2NGNhLTg4ZDEtNDRkMi04MTk5LTIyMDljNjE2MmMyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 Brakfontein Farm Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.73711 27.065762