LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oppi Plaas by die See | LekkeSlaap
+78

Oppi Plaas by die See

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Buitekantstraat, Duinekroon Plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppi Plaas by die See is op 'n plaas in Stilbaai en bied gerieflike eenhede in 'n plaas-opset.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede met slaapplek vir 2 tot 5 gaste, naamlik Die Melkkamer, Die Melkstal, Die Eierkamer, Byekorf en Boshut.

Verder is daar braaigeriewe by elke eenheid, maar gaste moet asb. hul eie hout en rooster saambring. 'n Rooster kan by die kantoor gehuur word. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike wassery.

Die Kleinhans-gesin boer met volstruise, beeste, perde en skape en gaste moet asb. die diere respekteer. Klein tot medium-grootte troeteldiere is teen 'n ekstra koste welkom indien vooraf gereël, en gaste moet self hulle troeteldiere se gemors skoonmaak.

Perdryritte word op die plaas aangebied. Ritte in die veld vergesel deur 'n gids duur gewoonlik 90 minute. Jong kinders kan op perde gelei word.

Miniatuur donkies en miniatuur perdjies kan geborsel en getroetel word. Daar is ook perdekoetsritte wat deur 'n opgeleide bestuurder gedoen word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Oppi Plaas by die See
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Vanaf Buitekantstraat, Duinekroon Plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppi Plaas by die See het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Buitekantstraat, Duinekroon Plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa64c35deb721064c38c94981f5e34880b6240de16f615399747e5a2839564462a84d9267b04be723bccfc2e73dedded0fafd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Off Buitekant Street Farm Duinekroon 591 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.378588851957 21.391808617877
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!