LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oppi See | LekkeSlaap
+31

Oppi See

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Oppi See
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elsabe G - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste blyplekkie met die mooiste uitsig ooit!

Ons het heerlik gekuier by Elsabe se mooie seewoonstel met die beste uitsig ooit. Ek het my hart op Suiderkruisstrand verloor. Die lekker, beskutte braaiplek is selfs op 'n mistige aand 'n heerlike kuierplek. En die woonstel het alles wat n mens nodig het - selfs kniekombersies om op die stoep te sit en kuier al waai die wind 'n bietjie. Kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

Wimpie E - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie E
Gesin met tieners

Beste van beide wêrelde - see en rivier.

'n Pragtige 180 grade-uitsig oor die see en die Groot-Brakrivier net 'n entjie weg. Die eenheid is netjies en ruim met alles en meer. Die gasvrou het selfs 'n strandsambreel en strandkombers in die eenheid gesit vir gaste se gerief. Ons is soos familie verwelkom en Elsabe het geen moeite ontsien om ons verblyf gerieflik en aangenaam te maak nie. Die lapa met sy ingeboude braai is 'n bonus, Elsabe en Piet het selfs gesorg vir genoeg hout (dankie Piet!). Ons sal graag weer hier wil kom kuier en beveel Oppi See met die grootste vrymoedigheid aan!

Oppi See se terugvoer

Hi Julle
Baie dankie vir die mooi kommentaar.
Julle is altyd welkom.
Oppi See Groete

Oppi See
Ronel V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met tieners

Rustige omgewing, ongerepte strand.

Hoor en sien die see. Beslis aanbeveel.

Oppi See se terugvoer

Dankie.
Julle is altyd welkom.
Lekker dag.

Oppi See
Elmari B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari B

Gasvrye ontvangs. Waarde vir jou geld. Pragtige uitsig.

OppiSee is enigeen se droom. Netjies skoon en veilig. Gasvrou is baie vriendelik. Loopatstand van die strand. Die mooiste strand waar mens ver langs die see kan stap. Lieflke swemarea. Sal dit aanbeveel.

Oppi See se terugvoer

Baie dankie.
Julle is altyd weer welkom. Julle was 5-ster gaste.

Oppi See
Murray M - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Murray M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende see uitsig.

Dis 'n baie lekker 2 slaapkamer woonstel wat ten volle toegerus is met 'n onderdak parkeer plek vir jou voertuig. Die see uitsig is amper 180 grade en dis binne loop afstand van die see. Ek sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Oppi See se terugvoer

Baie dankie. Julle was super gaste en is altyd weer welkom.

Oppi See
Dennis P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis P
Enkelreisiger

Absolutely amazing.

Location beautiful with amazing view. Ideal place to relax and destress.

Oppi See se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie.
Jy is altyd welkom.
Groete
Elsabe

Oppi See
Nadia B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Gesin met klein kinders

Amazing!

Die view is great! Huisie is skoon en so gerieflik met kinders. Ten volle toegerus.

Oppi See se terugvoer

Baie dankie.
Julle was super gaste en is altyd welkom xx

Oppi See
Peter E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic. Five star plus.

Well equipped, clean and very peaceful. Fantastic braai lapa. We were fortunate to see whales and dolphins from the veranda. Will definitely stay there again and again.

Oppi See se terugvoer

Baie dankie Julle!
Julle was ster gaste en is altyd welkom.

Oppi See
Lize C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize C
Gesin met tieners

Absoluut eersteklas!

Lieflike akkommodasie met onverbeterlike see-uitsig! Elsabe is 'n skitterende gasvrou en ons het van die eerste oomblik af welkom gevoel. Eenheid is toegerus met absoluut alles wat mens mag nodig kry. Ons sal beslis weer van Oppi See gebruik maak.

Christelle B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Gesin met tieners

Dit was die lekkerste vakansie ooit!

Die huis is baie oopplan en voel so lekker vars en vol spasie. Die huis het al die nodige en ons het niks te kort gekom nie. Die vrou wat ons ontvang het was vriendelik en so gasvry. Ons sal vir seker weer gaan en weer daar bly. Baie dankie vir soveel memories wat ons as gesin daar kon maak. Sien weer.

Jakob J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakob J
Gesin met tieners

Heerlike seevakansie ten spyte van Covid.

Ons het heerlik by Elsabe gekuier in hierdie juweel van 'n woonstel. Die see-uitsig is regtig meer as 180 grade. Kan sonsopkoms en ondergang sien van die balkon af. Ons het ure spandeer om na die see te sit en kyk vanuit die woonstel. Slegte weer was glad nie 'n probleem nie. Omrede Suiderkruis so dorpie op sy eie is, is die strand redelik privaat en as Covid nie 'n kwessie is nie, sal mens heerlik hier kan swem en kuier sonder te veel geroesemoes.

Elzette T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette T
Gesin met tieners

Onvergeetlike see-uitsig en rustige atmosfeer

Ons gesin van 4 het baie lekker gekuier by Elsabe en Piet. Die see-uitsig was ongelooflik en presies wat ons gesoek het. Die braaiplek is goed beskut en baie gesellig. Die kombuis is baie goed toegerus en het niks gekort nie. Die kamers en badkamer is baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en kan die plek aanbeveel. Dankie Elsabe vir die persoonlike aandag wat ons gekry het.

Oppi See se terugvoer

More more
Baie dankie. Ek is baie bly julle het so lekker gekuier.
Onthou julle is altyd welkom.
Voorspoed vir die nuwe jaar!!
Oppi See Groete
Elsabe

Oppi See
Trevin V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevin V
Gesin met klein kinders

Heerlike uitsig, klipgooi van die strand, netjies en skoon.

Oppi-See is ‘n heerlike en gemaklike 2-slaapkamer vakansie woonstel wat baie gemaklik ingerig is en wat ‘n asemrowende uitsig op die see het terwyl jy ontbyt op die balkon geniet.

Jeanine H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging. Klein juweel.

Ons verblyf was baie aangenaam en ons sal enige toekomstige gaste aanbeveel om van Elsabe se gasvryheid gebruik te maak.

Oppi See se terugvoer

Baie dankie
Dit was ner 'n plesier om julle hier te gehad het.
Julle is altyd welkom.

Oppi See
Phillip S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip S
Gesin met tieners

Beautiful view, beautiful apartment with special interior decorating.

Friendly host and excellent lapa to braai.

Oppi See se terugvoer

Baie dankie
Julle is altyd weer welkom.
Voorspoedige 2020

Oppi See
Alouise D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alouise D

Absoluut fantasties!

Dankie Elsabè, vir 'n wonderlike kuier in julle pragtige plekkie. Als was perfek! Sal definitief weer kom! Kan nie wag nie!

Andre S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en gebly.

Uitstekende diens en baie lekker gebly en gekuier.

Megan M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M
Saam met vriende

Regtig lekker!

Baie dankie Elsabe vir die lekker kuier! Dankie dat jy so mooi na ons omgesien het. Ek sal beslis Oppi See aanbeveel vir enige iemand. Ons het dit regtig vreeslik geniet. Sien julle hopelik weer sommer gou.

Oppi See se terugvoer

Dankie Megan.
Dit was n groot plesier om julle te huisves.
Lekker dag!

Oppi See
Suzanne B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne B
Gesin met tieners

Pragtig, rustig en gerieflik.

Dit was 'n pragtige plekkie, ons het dit baie geniet en kon 'n paar ander plekke sien op die tuin roete. Ons gaan beslis weer kom na Oppi See.

Chris W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slaapkamer met dubbelbed, slaapkamer met 2 enkelbeddens met nog 'n slaapplek in die sitkamer met 'n lekker kombuis, badkamer en braaiplek.

Elsabe se spontane vriendelikheid laat jou onmiddellik welkom en tuis voel en dan word ons nog bederf met 'n fantastiese see-uitsig, die woonplek is baie netjies en gerieflik en dit is te heerlik om op die balkon te sit en kyk hoe die suikerbekkies kom water drink, ons het baie baie lekker gebly en as dit moet sal ons weer daar tuisgaan.

Irma R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma R
Gesin met tieners

Baie baie lekker.

Ons gesin het heerlik gekuier en gebly by Oppi See. Dit is baie gerieflik om so naby die strand te kon wees.

Oppi See se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom hier.

Lekker dag!

Oppi See
Gerhard V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met vriende

Dit was heerlik!

Baie dankie, Elsabe en Piet vir die hartlike ontvangs en lekker kuier. Ons het ons gate uit geniet. Uitstekend!

Jaco V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met tieners

Baie vriendelike gasvrou, sal beslis weer gaan.

Skoon, netjiese verblyf. 'n Ware tuiste weg van die huis af. Ons sal beslis weer gaan. Dankie aan Elsabe vir al haar moeite.

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carina-weg 21, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABGJcqBGgVFtHC7djIhtopvu6fVQ2niknxZzxpKAOEz31tUT9Yr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980  per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 21 Carina Road Southern Cross 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-14:00 10:00 -34.057694780086 22.227177775463
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem