Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppidraai

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Papegaai-laan 2426, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oppidraai is in Marlothpark geleë en beskik oor 2 aangrensende woonstelle met slaapplek vir altesaam 10 gaste. Elke woonstel het sy eie geriewe en is ideaal vir individuele groepe of 'n gesinswegbreek.

Oppidraai 1 is die kleinste van 2 woonstelle en bied slaapplek aan 4 gaste. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n solder met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die leefarea het 'n TV met DStv Premium-kanale, en die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n mini-oondjie met 'n tweeplaatstoof. Die woonstel het 2 lugversorgingseenhede en skerms vir vlieë op die meeste vensters. Daar is ook 'n privaat braai-area en stoep.

Oppidraai 2 is die groter woonstel en bied slaapplek aan 6 gaste in 2 klein slaapkamers en 'n solder. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer en die solder het elk 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n TV met DStv Premium-kanale en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en mini-oondjie met 'n tweeplaatstoof toegerus is. Die woonstel het 3 lugversorgingseenhede en skerms vir vlieë op die meeste vensters. Daar is ook 'n privaat braai-area, stoep en 'n plonspoel waar gaste lekker kan afkoel, maar let daarop dat dit nie 'n sprankelende stadswembad is nie.

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 128 resensies vir Oppidraai
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Jaar gelys 10

Ligging

  • Papegaai-laan 2426, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Oppidraai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Papegaai-laan 2426, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf52a0629ec8f709e5a414f9de2f25290ce213ad1cd48706c10f1d289bc64a797ea4230c8618bbfbee66d3f1d98eca0ed6a43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 128 5 1 5 2426 Papegaai Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.34532 31.78373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem