Witsand Akkommodasie by Oppie Hoek | LekkeSlaap
+12
+12

Oppie Hoek

Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portugeesestraat 29, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Oppie Hoek bied selfsorgverblyf in 'n gesinshuis in die kusdorpie, Witsand by die mond van die Breederivier.

Dié huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die boonste solderkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n sitarea.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike banke, 'n platskerm-TV en 'n pooltafel. Daar is 'n braai-area buite met buitemeubels. Die eenheid het oorgenoeg parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Oppie Hoek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Portugeesestraat 29, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portugeesestraat 29, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9151eb2aaf2a3c2e18175e76a83834a90b733b4979335f08265108ed165e5037dded4e63228877a8d3bc2c4d600bf22bd32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 7) 29 Portugeese Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.395130268855 20.837985582174
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za