LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oppie Koppie BnB | LekkeSlaap
+33

Oppie Koppie BnB

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 36 , Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oppie Koppie BnB is in Moorreesburg langs die N7 geleë. Dié dorpie is bekend vir sy vriendelike mense, vreedsame plattelandse atmosfeer, stilte en rustigheid. Dis sowat 100 km noord van Kaapstad in die Swartland.

Verblyf word gebied in 3 dubbelkamers met koninggrootte-beddens, en ‘n gesinskamer met ‘n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het ‘n en suite-stort, TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die gemeenskaplike eetkamer bedien. Middag- en aandete kan op versoek teen ekstra koste gereël word.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Oppie Koppie BnB
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Pastoriestraat 36 , Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppie Koppie BnB het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 36 , Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr8ExVRsTRixOeHC5vK0SAVo00yXOq1UAGV4j90mHGZQt8IccyD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 36 Pastorie Street Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.149299349728 18.660619130463
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!