Moorreesburg Akkommodasie by Oppie Koppie BnB | LekkeSlaap
+33

Oppie Koppie BnB

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Oppie Koppie BnB
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Adam K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adam K
Gesin met klein kinders

Great service and centrally located.

Clean and tidy room. Room was neat and the breakfast was excellent. Good and safe location.

Tom W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom W
Enkelreisiger

Super netjies en vriendelike diens!

Aanbeveel, as jy 'n netjiese, skoon oornagplek soek.

Oppie Koppie BnB's terugvoer

Dankie Tom. Bly ons kon van diens wees. My was waarlik ń soet gas. Hoop om jou weer volgende jaar te sien.

Oppie Koppie BnB
Jacques M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik waarde vir geld.

Baie netjies, gerieflik, vriendelike gasvrou en baie groot ontbyt!

Oppie Koppie BnB's terugvoer

Dankie Jacque . Ons probeer ons beste om ons gaste gelukkig te hou .

Oppie Koppie BnB
Shané C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané C
Saam met vriende

Wonderlike verblyf en gasvryheid deur Hilary en Keith. Ontbyt was heerlik! Ons kom kuier weer, baie dankie!

Die kamers is baie netjies, die beddens slaap lekker! Ontbyt was uit die boeke en ons kom kuier definitief weer. Besonderse gasvryheid deur Hilary en Keith. Baie Dankie!

Oppie Koppie BnB's terugvoer

Dankie Shané C sien uit daarna om julle weer te huisves.

Oppie Koppie BnB
Janika L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goeie, vriendelike diens.

Sien sterre.

Monya C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monya C
Saam met vriende

Netjies, vriendelik en waarde vir geld!

Die blyplek is baie maklik om te vind en die eienaars het ons dadelik ontvang toe ons daar stop. Die kamers is ruim, baie skoon met gemaklike beddens. Ontbyt die volgende oggend was uit die boeke lekker! Baie dankie weereens vir 'n lekker kuier by julle mooi B&B. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Oppie Koppie BnB's terugvoer

Dankie Monya C. Ons is bly julle het Jul tyd hier by ons geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves .

Oppie Koppie BnB
Marie J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J
Enkelreisiger

An overnight stay.

I was warmly received. In addition to my comfort being of concern to my hosts, my safety was important too. They ensured that my bicycle was safely stored too.

Oppie Koppie BnB's terugvoer

Thanks Marie,
We hope to be of service again when you do your Porterville trip. Stay safe.

Oppie Koppie BnB
Annelie P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie P
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier!

Ons het heerlik gekuier en die ontbyt was baie lekker. Ons gasheer en gasvrou is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel.

Oppie Koppie BnB's terugvoer

Annelie Dankie vir die terugvoer. Dis vir ons altyd voorreg on nuwe mense oor ons drumpels te verwelkom. Tot weer siens.
Keith en Hilary .

Oppie Koppie BnB
Maria C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Alles was mooi netjies en skoon en na 'n goeie nagrus was ons verwagtinge oortref met 'n heerlike ontbyt.

Oppie Koppie BnB's terugvoer

Baie Dankie Maria ons waardeer julle terugvoer . Dankie dat julle Oppiekoppiebnb gekies .Ons is bly dat julle die tydjie by ons geniet het . Tot weer siens Keith en Hilary.

Oppie Koppie BnB
Johan C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik gasvry.

Dierbare gasheer en gasvrou wat hulle sakeonderneming passievol bedryf. Akkommodasie is netjies, gerieflik, skoon en alles wat jy nodig het. Die heerlikste ontbyt - meer as wat jy kan eet. Baie dankie Keith & Hillary, julle het Moorreesburg gemaak. Ons sal vir seker weer kom.

Oppie Koppie BnB's terugvoer

Baie Dankie Johan en Marlien.
Dit was n voorreg om julle te huisves. Ons is bly julle het jul tyd by oppiekoppie geniet .
Tot weer siens.Keith en Hilary .

Oppie Koppie BnB
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 36 , Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr8ExVRsTRixOeHC5vK0SAVo00yXOq1UAGV4j90mHGZQt8IccyD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 36 Pastorie Street Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.149299349728 18.660619130463
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za