LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oppie Strand | LekkeSlaap
+17

Oppie Strand

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach East-boulevard, The Beach Club, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 671 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oppie Strand bied verblyf in 'n woonstel-kompleks in die kusdorpie, Mosselbaai. Die streek is bekend vir sy matige klimaat regdeur die jaar, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n slaapbank wat ideaal is vir 2 kinders.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Gaste kan hul ontbyt by die toonbank geniet. Die sitarea het gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.

Die kompleks het 'n swembad, 2 hysers, direkte toegang tot die strand en parkeerplek vir 1 voertuig.

Besienswaardighede in die area sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoed, Bothastrand en die Groot-Brakrivier-museum in. Doendinge in die area sluit visvang, vlerksweef, duik, water-ski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Oppie Strand sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Beach East-boulevard, The Beach Club, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 671
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 671
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach East-boulevard, The Beach Club, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cc8e4f9b2ce297db16e575c89ab65254e9db39586ac1d1311a410c97e5220a80249bbca75c4f52fb196263cd3cb0bf3edf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 671  per nag (plek vir 6) Beach East Boulevard, The Beach Club Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -34.158439199916 22.109181696942
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!