Bettysbaai Akkommodasie by Oppieknoppie | LekkeSlaap
+9

Oppieknoppie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anglers-straat 2465, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oppieknoppie is in Bettysbaai geleë en dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiehuis op 'n heuwel met see- en berg-uitsigte.

Die huis het slaapplek vir 6 - 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Daar is 2 koninggrootte-beddens, 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens, 2 badkamers en 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis.

Die oopplan-leefarea het 'n kaggel, gemaklike sitplek, 'n eetkamerstel en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die sitkamer bied toegang tot 'n stoep met draagbare braaigeriewe.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Stony Point-pikkewynkolonie en die Harold Porter Botaniese Tuine in. Dié vakansiehuis is stapafstand vanaf die hoofswemstrand in Bettysbaai, Bass Lake, restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Oppieknoppie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Anglers-straat 2465, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anglers-straat 2465, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyZDk4Mzg2LWY0N2EtNGFkZC05ZDY2LWZlZDRmODFmOGRiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 6) 2465 Anglers Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.357083714433 18.904341550926
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za