Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OppiePlaas Country Estate

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir OppiePlaas Country Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lwando M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lwando M
Gesin met klein kinders

Home away from home.

This was our home away from home. From the friendly and professional hosts to the accommodation itself to the food and everything else, OppiePlaas Country Estate puts a personal touch in everything they do. Our toddler did not want to leave. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Dear Lwando
Thank you for sharing your experience at OppiePlaas Country Estate. We are absolutely delighted to hear that our estate felt like your 'home away from home'.

Your kind words about us, the accommodation, and the food truly warm our hearts. We take great pride in the personal touch we put into everything we do, and it's incredibly rewarding to see it being appreciated.

We're thrilled to hear that your toddler enjoyed their stay so much they didn't want to leave! That's the highest compliment we could receive.

We eagerly look forward to welcoming you and your family back to OppiePlaas Country Estate. Until then, take care and safe travels!

Warm regards,
The OppiePlaas Team

OppiePlaas Country Estate
Thokozile G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thokozile G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was such an enjoyable stay. The scenery is out of this world.

The hosts were very friendly. We were entertained on Friday with very nice and calming music. The DJ was very accommodating with the choice of music. Breakfast was delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Thank you for the lovely review, Thokozile! We're glad you and your husband enjoyed your stay, especially the scenery, Rick's soothing music, and the breakfast. We look forward to welcoming you back soon!

OppiePlaas Country Estate
Lettie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale verblyf in 'n pragtige omgewing met lieflike mense.

Die verblyf was vir ons soos 'n oase in die landelike omgewing. Niel, Erna en John is 'n uitstekende span en het ons so tuis laat voel, asof ons by ou vriende tuisgaan. Hulle is 'n aanwins vir die gasvryheidsbedryf met hulle vriendelike, gasvrye en hulpvaardige eienskappe. Ons sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer


Dear Lettie, Thank you for your kind words and wonderful review. We are delighted to hear that you enjoyed your stay at OppiePlaas Country Estate and appreciated our hospitality. It was a pleasure to have you as our guests and we look forward to welcoming you back soon. South Africa is indeed a beautiful country and we are glad that you had a chance to explore its Wild Coast. We hope that you have many more memorable experiences in your future travels. Thank you again for choosing OppiePlaas Country Estate. Warm regards, Erna and Nil

OppiePlaas Country Estate
Hugo V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo V
Saam met vriende

Pure excellence.

OppiePlaas Country Estate is one of the best accommodation options anywhere between East London and Kei Mond on South Africa's picturesque east coast. Erna and Neil are amazing hosts. Their friendliness and warm hospitality are typical of one of the most welcoming and beautiful countries in the world. Our stay in October 2022 will be the first of many. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Hugo, we are thrilled that you and Johan enjoyed your visit OppiePlaas! You were great guests, and it was a privilege to host you. Thank you for taking the time to share your experience. We are humbled by your very complimentary review.
We are looking forward to your next visit in the not-too-distant future.

OppiePlaas Country Estate
Charles F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles F

Lieflike en rustige plek!

Die eienaars is uiters behulpsaam en gaan uit hul pad om mens tuis te laat voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike resensie. Ons is bly dat julle jul besoek OppiePlaas geniet het. Kom kuier weer.

OppiePlaas Country Estate
Ben E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oppie Plaas Haga Haga is a lovely, well kept farmstay. Good setting on a dam with beautiful nature and lots of birdlife and velvet monkeys.

Oppie Plaas Haga-Haga is a gem on the Wild Coast. Lovely home and braai. Overlooking a dam with lovely nature and birdlife. Home is well equipped and spacious for two people. Roads need upgrade. Enjoyable stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Dankie vir julle resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf OppiePlaas geniet het.

OppiePlaas Country Estate
Ella D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, pragtige mense.

Ons het 'n wonderlike 10 dae by OppiePlaas gehad. Hadeda Cottage is goed toegerus en ons het niks gekort nie. Hoe lekker is dit om soggens met koffie na kameelperde, zebra' s en die see te kyk. Erna se lekker kos en pizza's het ons ten minste 3 kg laat optel. Geen moeite is te veel vir haar en Neil nie. Opregte, warm mense wat familie geword het en nie net gashere gebly het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Dankie vir julle resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf OppiePlaas geniet het.

OppiePlaas Country Estate
Henri K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging, lekker plaaslewe en lekker naby aan die see.

Baie rustige plek en kan net ontspan en van alles vergeet. Blyplek baie netjies en kos is ook baie lekker in die restaurant. Kan lekker op die plaas rondloop. See is om die draai met 'n lekker strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Dankie vir julle resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf OppiePlaas geniet het.

OppiePlaas Country Estate
Lynette C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and beautiful getaway.

Erna and Niel were fantastic hosts. They went out of their way to ensure that we had a wonderful stay. The accommodation was beautiful, clean and had everything you could need, as well as being placed in such a peaceful setting. We will definitely be going back and would highly recommend this incredible place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Dankie vir julle wonderlike resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Sien uit om julle gou weer te onthaal.

OppiePlaas Country Estate
Flip D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip D
Gesin met tieners

Uitstekende gasvryheid en waarde vir geld.

Baie lekker ligging vir ‘n stil gesinsvakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike review, Flip Du Plooy.

OppiePlaas Country Estate
Ben F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig. Skoon en netjies.

Ek was nie bewus dat ek vir die tent bespreek het nie (my fout) sal volgende keer seker maak waarvoor ek bespreek. Vir ou mense (70 jaar) was die tent ietwat primitief. Het nogtans lekker gebly. Baie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Dankie vir julle vriendelike resensie. Ons het sedertdien die tent met 'n pragtige moderne studio'vervang. Die foto is op die webtuiste geplaas.

OppiePlaas Country Estate
Bernie C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie C
Gesin met klein kinders

Beautiful and relaxing holiday.

Wow, what an awesome place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Thank you for your kind review.

OppiePlaas Country Estate
Marika V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V
Gesin met klein kinders

Heerlike rustigheid.

Niel en Erna is vriendelik en sorgsaam. Hul het ons baie tuis laat voel - soos familie...al het ons eenkant in die kothuis gebly. Mens kry die gevoel van plaas én see. My kinders het die ganse, hoenders, werfhonde en die hanslam baie geniet. Erna het ook baie spesiaal vir my dogter 'n verjaarsdagkoek gebak! Die kos wat die restaurant bedien is ook van bostaande gehalte. Ons sal graag weer teruggaan daarheen vir 'n vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Dankie vir julle wonderlike resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Sien uit om julle gou weer te onthaal.

OppiePlaas Country Estate
Arno D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno D
Gesin met klein kinders

Ongelooflike vakansie.

Baie lekker kuier. 5-ster-diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Algehele 4 uit 5. Daar is egter nie Wi-Fi of 'n DVD-speler in die wooneenheid soos geadverteer nie. Die WiFi is slegs by die restaurant beskikbaar wat nie akkurate advertering daarstel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Hi Pierre
Dankie vir jou resensie.
Jou klagte oor onakkurate advertering is ongegrond. Gratis WI-fI is inderdaad, soos geadverteer, beskikbaar vir alle gaste op die perseel in ons restuarant en 'n DVD is ook, weereens soos geadverteer, beskikbaar vir konferensies. Ons het nerens geadverteer dat daar gratis WiFi of 'n DVD in die wooneenheid is nie. Ek noem verder dat die kothuis geriewe spesefiek gelys was in die kwotasie wat ons aan jou gestuur het daarin word dit duidelik gese "Toegang tot gratis WifI "
Ons adverteer wel onder aparte advertensies dat gratis WiFi in ons B&B kamers beskikbaar is. Hierdie kamers is egter totaal apart van ons kothuis en ander tariewe geld. Dit mag moontlik die rede vir jou verwarring wees. Dit is tog jammer dat jy jou ongelukkigheid nie met ons bespreek het nie veral onder omstandighede dat ons dikwels met julle gepraat het en spefiek gevra het of julle enige klagtes het en of julle enige iets benodig.

OppiePlaas Country Estate
Hendrik B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend soos op 'n regte plaas.

Dit was een van die lekkerste weke wat ons met vakansie was! Vandat ons daar aangekom tot die laaste dag het dit gevoel ons kuier by familie op die plaas. Ons het die omgewing verken en was aangenaam verras met die natuurskoon. Het heerlik langs die see gaan stap en die mooiste skulpe opgetel. Ek het die visvang in die plaasdam werlik geniet en heelwat vis gevang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Hello Hendrik
Dankie vir jou gawe terugvoer. Dit word baie waardeer.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Erna & Niel

OppiePlaas Country Estate
Lucinda H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Ons was baie vriendelik verwelkom, die plekkie was netjies, goed gehandhaaf, alles het gewerk. Ons kon onsself help met meer koffie en tee vir die kamer. Die geselskap by die restaurant was lekker en die kos was heerlik. Ons het goed uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Beste Lucinda,

Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons is ook bly om te sien dat julle dit by ons geniet het.

OppiePlaas Country Estate
Adri E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E
Saam met vriende

Lovely experience.

We spent the weekend at OppiePlaas Haga and it was absolutely amazing. The cottage we stayed in had everything we need and the bed is really comfortable to sleep in and has really soft bedding and pillows. The view from cottage is beautiful and we loved how you could listen to the all the animals at night. The owners are so friendly and accommodating and they make an amazing breakfast as well as delicious pizza. I would highly recommend OppiPlaas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Thank you for your review- much appreciated. We are glad that you enjoyed your visit.

OppiePlaas Country Estate
Naomi T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi T
Gesin met klein kinders

Quiet relaxing stay.

For the complete breakaway where all you need is rest. Very friendly people and all around wonderful experience. My kids LOVED the farm!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Thank you for your review. Very glad that you enjoyed your stay @ OppiePlaas Haga Haga

OppiePlaas Country Estate
Willie C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, ontspannend en 'n regte lafenis.

Ons was aangenaam verras en baie goed verwelkom deur die eienaars Neil en Erna en het baie tuis gevoel. Ons het baie lekker gekuier en die kos was van die beste gehalte en baie smaaklik voorberei. Die kothuis was goed ingerig en het niks gekort nie. Die personeel was ook vriendelik en behulpsaam en niks was moeite nie. Ons gaan definitief weer daar gaan kuier (my vrou het 3 keer malvapoeding bestel).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OppiePlaas Country Estate se terugvoer

Dankie Willie. Ons is bly julle het dit by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer!

OppiePlaas Country Estate
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mtwentwe Plaas, Haga Haga, 5272, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc7feb1c5485c96a767a667a00bea7d06fcfb34f42a17f67b1ee7d1629905ab157418e8f7fa7de857f6f55c3b5c65400a96a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Mtwentwe Farm Haga Haga 5272 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.753041297704 28.227512419207
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem