LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oppieplaas Overnight Accommodation | LekkeSlaap
+14

Oppieplaas Overnight Accommodation

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dresden Plaas, Langs die R521, Alldays, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oppieplaas Overnight Accommodation lê in die hartjie van Limpopo naby die dorpie Alldays. Dié bosveldjuweel is net 60 minute se ry vanaf die wêreldbekende Tuli Block en die Mapungubwe Wêrelderfenisgebied. Laasgenoemde bied erfenislandskappe, 'n kans om die Groot 5 te sien, en 'n uitsig oor die sameloop van die Shashe- en Limpoporivier. Oppieplaas is net sowat 80 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin se Pafuri-hek, so dis ideaal vir besoekers wat vir Afrika se mooi diere wil gaan kyk.

Oppieplaas Overnight Accommodation bied oornagverblyf in 4 gerieflike kamers. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, ketel, WiFi, lugversorging en DStv.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea. Die gemeenskaplike kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, gasstoof en die nodige eetgerei. Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in, en troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos Groot 5-wildkyk, wildritte, voëlkyk, begeleide wandelinge en swem.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Oppieplaas Overnight Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dresden Plaas, Langs die R521, Alldays, 0909, Limpopo
  • Gaste dink Oppieplaas Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dresden Plaas, Langs die R521, Alldays, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxMGExOGNkLWU3MjgtNGM4OC04ZjFiLWRmODY2YmUxM2NlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Dresden Farm Off the R521 0909 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.732892 29.15798
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!