Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppieplaas

  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgelegen Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R940 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Oppieplaas is 'n heerlike, gesellige selfsorg-kothuisie. Dié kothuis is 10 km buite Prins Albert op die pad na Klaarstroom en is geleë daar waar die pragtige Prins Albert-Vallei begin.

Oppieplaas het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer, 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar nog 'n bed wat vir 'n kind geskik is in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, stofie en al die nodige breekware, eetgerei en potte toegerus. Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet asb. slimkaart bring.

Die kothuis het 'n lekker ruim Karoostoep met 'n braai-area. Die area is perfek vir voetslaan, fietsry, voëlkyk en net ontspan. Gaste kan ook versoek dat die gasheer hulle op 'n uitstappie deur die Karooveld neem.

Slaapplek

’n Bespreking by Oppieplaas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Oppieplaas
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 8

Ligging

  • Welgelegen Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppieplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgelegen Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5N2FlZGNjLTcwNzEtNGUyMC1hZmZmLWViZTA3OTU0OWM0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 3 mense 41 5 1 5 Welgelegen Farm Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.262201764818 22.102239131927
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem