@OppiePlasie

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 18 Feb 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

@OppiePlasie bied selfsorg-akkommodasie op 'n klein plasie buite Nelspruit in Mpumalanga.

Die losstaande eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is en suite en die tweede badkamer word gedeel. Albei badkamers het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oond, stoof, ketel, broodrooster en kookgerei. Addisionele geriewe sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel in.

Gaste kan voëlkyk, bergfietsry, 4x4-roetes aanpak en voetslaan in die omgewing. Besienswaardighede sluit Barberton Natuurreservaat, Sudwala-grotte, Emnotweni Casino, Chimpanzee Eden en Nelspruit Gholfklub in.

Slaapplek

'n Bespreking by @OppiePlasie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @OppiePlasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 R1 190 per nag (plek vir 6)

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 18 Feb 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false