Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiesee Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppiesee Apartments bied lekker en ontspannende vakansieverblyf op die strand met al die geriewe soos by die huis. Dit 9is die ideale vakansiebestemming en het pragtige uitsigte, 'n mooi strand, voetslaanroete en ander doendinge naby. Die woonstelle is op die strand en beskik oor goed ingerigte en ruim kamers.

Akkommodasie word gebied in selfsorg-eenhede wat wissel van eenhede met 1 slaapkamer tot 5 slaapkamers. Dit is ideaal vir reisigers, paartjies, gesinne of groepe. Daar is slaapplek vir 26 volwassenes wat deel. Elke woonstel het linne, elektriese komberse, badhanddoeke, 'n elektroniese kluis, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n gasverwarmer, kaggel en ondervloerse verhitting. Elke kombuis het 'n yskas-vrieskas, gas- en elektriese stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en ander kombuisgeriewe. Gaste het toegang tot 'n stoep of balkon en braaigeriewe.

Daar is ander geriewe soos gratis WiFi en ys. Gaste kan van die gemeenskaplike waskamer, motorhuis en openbare parkeergeriewe gebruik maak.

Oppiesee is op die Tuinroete in die pragtige Heroldsbaai geleë. Die dorpie grens aan George aan die voet van die Outeniquaberge in die Wes-Kaap. Oppiesee is 10 minute se ry vanaf George Internasionale Lughawe en 15 minute vanaf George. Dit is op die strand geleë en elke woonstel het 'n pragtige uitsig.

Doendinge in die area sluit gholftoere, walviskyk, voëlkyk, bergfietsry, wandelings, natuurroetes, ritte, restaurante, swem, branderplankry, sonbaai, visvang, argeologiese terreine en historiese geboue in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Oppiesee Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppiesee Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQpx28MA0I9zh6dMFdDVwSDdj9uFKQK1PvwslLLcmNTh7Apvwjq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 28 Beach Road Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.054995694583 22.38922270298