Oppiplaas Oornag

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oppiplaas Oornag is 'n knus houthuisie op 'n plaas net 10 km suid van Nelspruit op die R40, ver van die stad se geraas. Die Krugerwildtuin is net 150 km hiervandaan en Kaapschehoop is 50 km weg. Sabie en Graskop is net 'n uur se ry vanaf Oppiplaas Oornag. Oorkant die pad is daar 'n lieflike teetuin waar kinders ook lekker buite kan speel.

Dié houthuisie het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. In die slaapkamer is daar 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Slaapbank is in die leefarea beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. in die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. 'n Onderdak-parkeerarea is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Oppiplaas Oornag sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oppiplaas Oornag gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]