Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiplot Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Oppiplot Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dirk L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Besigheidsreis

Skoon en netjies. Soos op fotos.

Kamers was skoon en netjies. Goed toegerus. Vriendelik ontvang. Geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rickert V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies skoon en reg geprys.

Sal baie beslis aanbeveel. Skoon, netjies en baie goeie ontvangs. Hulle is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppiplot Guest House se terugvoer

Goeie middag Rickert, ons is opreg bevoorreg om gaste soos julle te kan akkommodeer. Kom gerus gou weer. Groete Frans en Ronel

Oppiplot Guest House
Kristien N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kristien N
Besigheidsreis

Gasvrye, toeganklike en behulpsame gasheer.

Kommunikasie is flink en die diens is puik. Netjiese kamers met al die nodige geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppiplot Guest House se terugvoer

Goeie more Kristien, ons waardeer jou resensie opreg. Baie dankie dat jy dit gedeel het. Groete Frans en Ronel

Oppiplot Guest House
Magda L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Waarde vir geld. Beste behandeling. Plek is baie netjies en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppiplot Guest House se terugvoer

Baie dankie Magda dat jy jou ervaring by ons gedeel het. Ons hoop om julle gou weer te huisves. Ronel

Oppiplot Guest House
Nicolene P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P
Gesin met tieners

Awesome!

Kids wil net teruggaan, hulle het die pooltafel vreeslik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppiplot Guest House se terugvoer

Goeie dag Nicolene, ons is verheug om te hoor. Bring hulle gerus gou weer. Groete Frans en Ronel.

Oppiplot Guest House
Ruan D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendlike personeel.

Oppiplot sien ons beslis weer, dit is 'n lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppiplot Guest House se terugvoer

Baie dankie Ruan. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Frans en Ronel

Oppiplot Guest House
Debby P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby P

Amazing accommodation and fun facilities for a great afternoon and evening.

The on-site staff and owners were so friendly and helpful. The rooms are spotlessly clean and beautifully decorated. The pool, bar, games room and braai area made our stay extremely pleasant and loads of fun. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppiplot Guest House se terugvoer

Good day Debby, thank you for your kind words and for sharing your experience. It was our honour to host you and your family. Kind regards. Frans and Ronel

Oppiplot Guest House
Hennie R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en baiie netjiese plek!

Die diens en netheid was 'n groot pluspunt. Ons sal definitief enige tyd weer Oppiplot besoek. Aangenaam verras.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M
Gesin met tieners

Vinnige oornag

Ons het kamers 1, 2, 3 en 4 gehad. Al die kamers was skoon en netjies en goed toegerus. Ons was daar vir net een nag en kon regtig nie enige fout vind nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
T C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
T C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oor die algemeen baie goed.

Dieselfde handdoeke 4 dae in 'n ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alyssa J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alyssa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief 'n huis weg van die huis af.

Ons het so lekker gebly, ons het sommer nog 'n aand oorgebly. Oppiplot sal ons definitief weer sien!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppiplot Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons sien daarna uit om julle gou weer te sien. Heerlike naweek.

Oppiplot Guest House
Maryka S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maryka S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A noisy road runs right past Oppiplot which was unpleasant.

The room was beautiful but the mattress was old and uncomfortable to sleep on. I had to sleep on top of the duvet and on top of a blanket that was folded double. New guests were booked in on the last night of my stay and I could hear them talking and could hear their TV. The indoor pool was advertised as a heated indoor pool but was not heated so although I enjoyed the cold water they should not advertise it as heated. The jacuzzi was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppiplot Guest House se terugvoer

Good day Maryka. We are sorry that you did not enjoy your stay with us. The road we are in we can not apologize for. Our beds were all replaced 18 months ago - definitely not old. Please refer to our websites that states clearly "indoor pool = heated on request 7 days prior to arrival". We do request from all our guest to please consider other guest while staying with us, but as you know we can not control this 100%. We trust you will find better suited accommodation on your next visit. Our apologies Frans and Ronel

Oppiplot Guest House
Schalk D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi.

Baie mooi, skoon en netjies. Oppiplot baie vriendelik en behulpsaam. Als wat ons nodig gehad het was in die kamer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppiplot Guest House se terugvoer

Dankie julle is 'n pragtige egpaar.

Oppiplot Guest House
Braam V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek vir lekker kuier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle gaan uit hulle pad uit om hulle gaste gelukkig te hou. Ek het lanklaas sulke vriendelike, gesellige en opregte mense teëgekom.

Ons het dit vreeslik geniet om saans na die besige dag saam met Ronel, Frans en Francois rustig te raak of dit vir 'n braai, gesels, glasie rooiwyn, of selfs net om te kyk wat Mavis vir ons wou wys. Daar word so lekker gesels en baie gelag dat ons meer as een aand van tyd vergeet het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumari O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwaging goed!

Frans se gasvryheid was puik en die diens wat hy en Ronel gelewer het was bo verwagting uitstekend. Hulle het baie moeite gedoen om ons tyd by hulle so genotvol as moontlik te maak en hulle het dit vir seker reggekry. Ons sal vir seker Oppiplot aan vriende en familie voorstel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppiplot Guest House se terugvoer

Dit is so groot plesier en voorreg gewees. Ons streef daarna om almal "tuis soos in jul huis" te laat voel.

Oppiplot Guest House
Amanda L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was daar en skoon en gemaklik. Stylvol gedoen.

Die plekke is baie mooi gewees. Daar is aan alles gedink en als was in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R977
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R977
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R977
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 284, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceaacb63eefbd9e85d1caadd68ace3874fb58977b0f4962675bfd3acc8897a2df55e81156c2a564d65ba3285c1bf6b8ae68c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R977 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 284 3rd Avenue Bredell 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.09492768122 28.307377547007
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem