Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiplot Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 284, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R977 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppiplot Guest House is 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg, Gauteng af.

Die gastehuis bied verblyf in 12 kamers wat elkeen uniek versier is. Die meeste van die kamers het en suite-badkamers met 'n stort en/of 'n bad. Die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n waaier.

Gaste kan gerus gebruik maak van die oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek. Ekstra geriewe op die perseel sluit 'n verhitte swembad, 'n afgesonderde Jacuzzi in die kuierarea, en braaigeriewe in.

Die perseel bied ook veilige parkeerplek en 24-uur sekuriteit. 'n Wasgoeddiens kan gereël word. Vervoer na en van O.R. Tambo Internasionale Lughawe is beskikbaar teen ekstra koste.

Die gastehuis het ook 'n konferensie- en funksielokaal wat ideaal is vir vergaderings, werkswinkels, bekendstellings en spesiale geleenthede. Die venue het 'n ingeboude kroeg, projektor en 'n kombuis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Oppiplot Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 3de Laan 284, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Oppiplot Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R977
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R977
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 284, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceaacb63eefbd9e85d1caadd68ace3874fb58977b0f4962675bfd3acc8897a2df55e81156c2a564d65ba3285c1bf6b8ae68c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R977 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 284 3rd Avenue Bredell 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.09492768122 28.307377547007