Oppiplot
Opsomming van Resensie
Nadia P - Des 2023
Algehele gradering
Verbasend heerlik!
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Elsa H - Jan 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Estelle J - Jan 2023
Algehele gradering
'n Oase in De Aar.
Charne M - Des 2022
Algehele gradering
Super clean, neat and very hospitable hosts!
Wi Nie J - Okt 2022
Algehele gradering
It was a great stay and with friendly people we met.
Johnny L - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam om hier tuis te gaan.
Gerna D - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige rustige plek.
Marietjie B - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely little cottage with all necessary equipment. Very neat and quiet. Friendly and professional service.
Christo K - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker.
Yvette E - Des 2021
Algehele gradering
5-stergehalte.
Philip O - Des 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Reagan B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Rache D - Okt 2021
Algehele gradering
Het net oornag na besoek in De Aar.
Jan-hendri S - Sep 2021
Algehele gradering
Perfek om oor te slaap op pad na jou volgende bestemming.
Este C - Sep 2021
Algehele gradering
Friendly, informative welcome by Janine. A lovely, safe place for us and our car. An excellent, tasty breakfast at short notice.
Nicolaas B - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf, skoon en netjies. En uit die dorp, maar baie veilig. Vriendelike gasvrou, Janine.
Sonika V - Jul 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Ronelle R - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Akuxola N - Apr 2021
Algehele gradering
A pleasant stay!
Lees meerBertus M - Feb 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Met ope arms ontvang.
Wilna V - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gewees, netjies en skoon.
Buks B - Des 2020
Algehele gradering
Briljant.
Elmarie O - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflikste plek, veilig vir hondjies, rustig en skoon.
Johan D - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Derek W - Okt 2020
Algehele gradering
Always a place of the highest quality.
Andrew N - Okt 2020
Algehele gradering
Oppiplot was exactly what we needed during our trip, comfortable, loverly host, neat/clean, great value for money
Zelda B - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid en die lekkerste wortelkoek in stortende reën.
Leancha L - Jan 2020
Algehele gradering
Truly relaxing.
Susie R - Nov 2019
Algehele gradering
A wonderful, comfortable stay with everything we needed.
Neels V - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Lionel V - Jun 2019
Algehele gradering
Pristine, safe and spacious accommodation.
Arlene J - Jun 2019
Algehele gradering
Host very friendly, place extra clean and neat.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gasheer baie vriendelik, plek ekstra skoon en netjies.
Het lekker gebly. Spesiale plek met wonderlike tuin en plante, was mal daaroor.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Danie S - Nov 2018
Algehele gradering
Goedkoop tarief. Vriendelik ontvang. Alles netjies en in werkende toestand. Heerlik.
Lize G - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Central Air Solutions ( Pty ) Ltd C - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en personeel baie vriendelik.
Heather E - Jun 2018
Algehele gradering
Very neat and clean.
Anton V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie goeie, vriendelike diens.
Richard R - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, waarde vir geld. Vriendelik ontvang en baie gasvry. Sal beslis weer gaan.
Hein L - Mrt 2018
Algehele gradering
Ek het presies gekry waarna ek gesoek het en dit was waarde vir geld.
Charles P - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Patrick W - Des 2017
Algehele gradering
Comfortable, clean, and restful place to stay.
Wicus B - Des 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Theo B - Des 2017
Algehele gradering
Hemels.
Janet V - Des 2017
Algehele gradering
Very good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goeie waarde vir geld.
Ons het hier oorgeslaap en dit was 'n aangename ervaring. Baie goed toegerus met alles wat jy nodig het vir oornag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
David V - Des 2017
Algehele gradering
Huislik.
Fernandez M - Aug 2017
Algehele gradering
Die eienaars is vriendelik en kom groet gaste by die hek.
George H - Jul 2017
Algehele gradering
Verrassing.
Tehan B - Jul 2017
Algehele gradering
Verskriklik lekker gebly.
Reagan B - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Schalk S - Mrt 2017
Algehele gradering
Warm reception and well looked after.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hartlike ontvangs en ons is goed na gekyk.
Ons het in Oppiplot selfsorgverblyf in De Aar in die Noordkaap gebly. Ons was baie beïndruk met Janine se professionaliteit en persoonlike aandag. Die perseel en verblyf is netjies en skoon met al die huislike geriewe beskikbaar. Ek sou nie huiwer om hulle as oornagbestemming vir 'n moeë reisiger aan te beveel nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Liesbet J - Jan 2017
Algehele gradering
Janine was baie verwelkomend en gasvry en ons plek was onberispelik skoon en netjies.
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Straat 17, Waterdal, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom