Oppiplot
Opsomming van Resensie
Yvette E - Des 2021
Gemiddeld
5-stergehalte.
Philip O - Des 2021
Gemiddeld
Dit was fantasties.
Reagan B - Nov 2021
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Rache D - Okt 2021
Gemiddeld
Het net oornag na besoek in De Aar.
Jan-hendri S - Okt 2021
Gemiddeld
Perfek om oor te slaap op pad na jou volgende bestemming.
Nico B - Sep 2021
Gemiddeld
Pragtige verblyf, skoon en netjies. En uit die dorp, maar baie veilig. Vriendelike gasvrou, Janine.
Este C - Sep 2021
Gemiddeld
Friendly, informative welcome by Janine. A lovely, safe place for us and our car. An excellent, tasty breakfast at short notice.
Sonika V - Jul 2021
Gemiddeld
Was baie lekker en rustig.
Ronelle R - Jun 2021
Gemiddeld
Baie lekker.
Akuxola N - Apr 2021
Gemiddeld
A pleasant stay!
Lees meerBertus M - Feb 2021
Gemiddeld
Baie vriendelike diens. Met ope arms ontvang.
Wilna V - Jan 2021
Gemiddeld
Baie lekker gewees, netjies en skoon.
Buks B - Des 2020
Gemiddeld
Briljant.
Elmarie O - Des 2020
Gemiddeld
Gerieflikste plek, veilig vir hondjies, rustig en skoon.
Johan D - Nov 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Derek W - Nov 2020
Gemiddeld
Always a place of the highest quality.
Andrew N - Okt 2020
Gemiddeld
Oppiplot was exactly what we needed during our trip, comfortable, loverly host, neat/clean, great value for money
Zelda B - Feb 2020
Gemiddeld
Uitstekende gasvryheid en die lekkerste wortelkoek in stortende reën.
Leancha L - Jan 2020
Gemiddeld
Truly relaxing.
Susie R - Nov 2019
Gemiddeld
A wonderful, comfortable stay with everything we needed.
Neels V - Okt 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Lionel V - Jun 2019
Gemiddeld
Pristine, safe and spacious accommodation.
Arlene J - Jun 2019
Gemiddeld
Gasheer baie vriendelik, plek ekstra skoon en netjies.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Host very friendly, place extra clean and neat.
Lovely stay. Special place with amazing garden and plants, loved it.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Danie S - Nov 2018
Gemiddeld
Goedkoop tarief. Vriendelik ontvang. Alles netjies en in werkende toestand. Heerlik.
Lize G - Sep 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Central Air Solutions ( Pty ) Ltd C - Sep 2018
Gemiddeld
Baie netjies en personeel baie vriendelik.
Heather E - Jun 2018
Gemiddeld
Very neat and clean.
Richard R - Apr 2018
Gemiddeld
Baie lekker, skoon, waarde vir geld. Vriendelik ontvang en baie gasvry. Sal beslis weer gaan.
Anton V - Apr 2018
Gemiddeld
Baie goeie, vriendelike diens.
Hein L - Mrt 2018
Gemiddeld
Ek het presies gekry waarna ek gesoek het en dit was waarde vir geld.
Charles P - Jan 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Patrick W - Jan 2018
Gemiddeld
Comfortable, clean, and restful place to stay.
Wicus B - Des 2017
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Theo B - Des 2017
Gemiddeld
Hemels.
Janet V - Des 2017
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very good value for money.
We had an overnight here and it was a pleasant surprise. Very well equipped and clean with everything you need for an overnight stay.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
David V - Des 2017
Gemiddeld
Huislik.
Fernandez M - Aug 2017
Gemiddeld
Die eienaars is vriendelik en kom groet gaste by die hek.
George H - Jul 2017
Gemiddeld
Verrassing.
Tehan B - Jul 2017
Gemiddeld
Verskriklik lekker gebly.
Reagan B - Apr 2017
Gemiddeld
Rustige omgewing.
Schalk S - Mrt 2017
Gemiddeld
Hartlike ontvangs en ons is goed na gekyk.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Warm reception and well looked after.
We stayed at "Oppiplot" self catering accommodation in De Aar, Northern Cape. We were very impressed with Janine's professionalism and personal touch. The property and accommodation is neat and clean with all the home comforts available. I would not hesitate to recommend them as an overnight destination for the weary traveler.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Liesbet J - Jan 2017
Gemiddeld
Janine was baie verwelkomend en gasvry en ons plek was onberispelik skoon en netjies.
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Straat 17, Waterdal, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom