Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppistoep

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oppistoep is 'n selfsorghuis vir 6 volwassenes en 2 kinders in Vleesbaai tussen Mosselbaai en Stilbaai en is 50 m vanaf die hoogwatermerk.

Dié huis het 4 slaapkamers waarvan 2 'n uitsig oor die see het en deel 'n badkamer wat 'n bad en stort het. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar.

Gaste kan etes by die etenstafel geniet of in die sitarea met 'n TV met DStv-kanale ontspan. Daar is 'n enkel-toesluitmotorhuis. WiFi is beskikbaar.

Vleesbaai het lieflike strande vir lang stappies, swem, visvang, roei, branderplankry, dolfyn- en walviskyk en sandduine vir 4x4-ry op die sandduine.

Slaapplek

’n Bespreking by Oppistoep sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Oppistoep
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppistoep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf3b94a55df66c88593a3d4f7fb1aa2e4752114d1759fa739bb130f98876c4e3b773423ff807d534a97a121be2266d7954d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 34 Muller Avenue Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.28486486393 21.911284447221