Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Breeze Self-Catering Apartment

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 4, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Orange Breeze Self-Catering Apartment is 'n lieflike, gesellige eenslaapkamerwoonstel in Kakamas, naby die Augrabiese Watervalle in die Noord-Kaap. Die woonstel is perfek vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op pad is na hul bestemming. Ons maak van sonkrag gebruik, so ons gaste word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Hierdie woonstel bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 1 slaapkamer met ‘n dubbelbed en ‘n badkamer met ‘n stort.

In die oopplan-sitkamer is 'n gerieflike slaapbank, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Plaaslike bottel wyn word ook voorsien.

Buite is 'n lieflike braai-area waar gaste kan kook en malvalekkers braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n hek wat kan sluit, beskikbaar.

Gaste kan gerus die gewilde kafee en restaurante soos Die Pienk Padstal en Kokerboomkombuis besoek wanneer hulle deur Kakamas ry. Ander aktiwiteite sluit voëlkyk, stap en fietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Orange Breeze Self-Catering Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Orange Breeze Self-Catering Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Tweedelaan 4, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Orange Breeze Self-Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 4, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad0a0fafabd23ada42ed21f8a3d6361e270449e3e9f3ba91d705ac28d80ce5d8ff5ae3471192ba2b783559c082388ed85733?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 4, 2nd Avenue Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.770478238077 20.612393360188