30% af Kry 30% af. Geldig vanaf 4 Mei 2020 tot 6 Aug 2020.
Duynefontein Akkommodasie by Orange Inn Melkbosstrand | LekkeSlaap
+31
+31

Orange Inn Melkbosstrand

Gastehuis
  • Spesiale Aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R1 040 R728 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henry-singel 11 Duynefontein, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

'n Warm verwelkoming wag op jou hier by 4-ster-Orange Inn. Dit is net 'n kort entjie se ry van Kaapstad se middestad af in Melkbosstrand geleë wat vernoem is na die melkhoutbome wat in die noorde van die dorpie groei.

Ontspan in die gemak van een van 8 ruim, luukse slaapkamer-suites. Al ons en suite-slaapkamers het hul eie tee- en koffiestasie, satelliet-televisie, en word daagliks skoongemaak (behalwe oor naweke). Soggens nuttig gaste 'n heerlike ontbyt in die sonnige hoekie by die swembad.

Ná 'n dag op die strand kan jy ontspan in die onderste sitkamer, of in die privaatheid van jou eie omheinde stoep. Koel af in die sprankelende strandtipe-swembad en binnenshuise onthaalarea waar gaste 'n braai kan geniet, of jy kan lekker buite in die boma kuier. Parkeerplek is beskikbaar op straat, maar onder 'n motorafdak, of op die perseel met 'n outomatiese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir Orange Inn Melkbosstrand
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Henry-singel 11 Duynefontein, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orange Inn Melkbosstrand het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 040
Vanaf R728
per nag (vir 2 persone)
was R1 040
Vanaf R728
per nag (vir 2 persone)
was R1 040
Vanaf R728
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henry-singel 11 Duynefontein, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhYzQ1YTkxLTA1ZTMtNDE3Ny04ZjZlLWZmYzhkNDcyMGRmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 040, nou Vanaf R728  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 Henry Crescent 11 Duynefontein Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.6917199 18.446076
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za