Orange River Hunting and Safari's - Toevlug Hunters House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Orange River Hunting and Safari's bied selfsorgverblyf in die Toevlug Hunters House. Die Toevlug Hunters House is op 'n bewarea en jaggebied van 20 000 hektaar in die Noord-Kaap geleë. Die area het verskeie diere en voëlspesies wat dit ideaal maak vir foto-safari's en wildkyk. Orange River Hunting and Safari’s bied verskeie doendinge vir natuurliefhebbers om die oop bosveld en prentjiemooi natuurskoon te geniet.

Die Toevlug Hunters House bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 en suite-kamers. Die eerste slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die huis het ook 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n groot eetarea met 'n lekker kaggel en 'n oop boma-area met 'n braai. WiFi word voorsien en die huis word daagliks skoongemaak.

Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.

Die huis is in 'n wildreservaat geleë en dit kyk oor 'n watergat waar diere en voëls gereeld kom water drink. Gaste kan die rustige atmosfeer van die Kalahari hiér geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Orange River Hunting and Safari's - Toevlug Hunters House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Orange River Hunting And Safari's - Toevlug Hunters House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R12 600 per nag (vir 9 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false