LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Orange-Ville Lodge & Guesthouse | LekkeSlaap
+70

Orange-Ville Lodge & Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swartstraat/ Kylemoreweg, Banhoekvallei (langs Helshoogte/R310), Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 368 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Orange-Ville Lodge & Guesthouse is in 'n stil woonbuurt net buite Stellenbosch geleë en bied luukse verblyf, goeie geriewe en doeltreffende diens. Dis ook lekker naby ander geriewe in die omgewing.

Orange-Ville Lodge & Guesthouse het 8 kothuise, chalets en suites wat elkeen uniek ingerig is. 'n Afrika- én Europese gevoel heers hier, en dis modern en gerieflik, wat dit die perfekte plek maak om naby Kaapstad te kom ontspan. Elke eenheid het 'n yskassie, lugversorging, DStv, koffie- en teemaakgeriewe en keurige badkamers. Elke kamer het 'n privaat patio waar jy lekker kan sit en teug aan 'n glasie wyn terwyl jy die panoramiese uitsigte op die omliggende berge geniet.

Orange-Ville is net 7 km vanaf Stellenbosch se middedorp, die Universiteit van Stellenbosch en wêreldklas-gholfbane. Dis die perfekte plek vir sakereisigers en vakansiegangers.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Swartstraat/ Kylemoreweg, Banhoekvallei (langs Helshoogte/R310), Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 368
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 368
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swartstraat/ Kylemoreweg, Banhoekvallei (langs Helshoogte/R310), Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxODAwYjgzLTNiYmItNGJjYS05Y2E0LTFjYmVkMDZlMWJlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 368  per nag (vir 2 persone) Swart Straat / Kylemore Road Banhoek Valley (off Helshoogte/R310) 7599 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.912752183332 18.946510255337
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!