Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Vineyard Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Orange Vineyard Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elizabeth C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C
Gesin met tieners

Rustig, ruim, ontspannend.

Die huis is ruim en goed toegerus. Ons het als gehad wat nodig was. Die braai op die stoep met son wat ondergaan was die beste. Die gasvrou het moeite gedoen om seker te maak ons het genoeg hout. Hoewel dit koud was in die nag het ons heerlik snoesig geslaap onder die warm duvet. Met 1 badkamer tussen almal was dit nogal interessant met tye maar die spasie maak op vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat benodig word.

Ons het op 2 geleenthede in 'n twee weke tydperk oornag en was heeltemal gelukkig met die ruim verblyf en alles wat beskikbaar is by die woning. Die fasiliteite is ewe voldoende vir oornag- of langer verblyf. Daar is 'n kort grondpad na die verblyf waarop ons gemaklik ons padwoonwa kon sleep met oorgenoeg staanplek vir die voertuig en woonwa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula C

It is a super house, with everything you need.

I wish we had longer to really appreciate the farm and lovely surroundings. The house is well equipped and Carin was very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Gesin met klein kinders

Beautiful location.

Wonderful stay, spacious house and beautiful surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful, comfortable and clean.

It was a great place to stay. It was clean and everything was operational. Carin the host, was very friendly and efficient. The only recommendation I would make is to get a new sign just off the main road; the current one is rather faded and not so visible. The walk down to the river was amazing! Should we pass that way again we will certainly stay at Orange Vineyard Guest Farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V
Saam met vriende

Baie lekker, rustig.

Regte plaasgevoel gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Ons het baie lekker gebly. Lekker ruim huis. Baie mooi uitsig. Ons het net een nag oorgebly - sou graag langer vertoef. Heerlike plattelandse atmosfeer. Baie dankie vir die tipiese Noord-Kaapse gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met vriende

Rustige en veilige opset.

Baie gerieflike plaashuis met als wat jy nodig het. Pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

So relaxing. Excellent hospitality.

So much to do, or just relax. Kayaking, many birds, hiking. Excellent host. Great house!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecil W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het goed gepas in alle opsigte by wat ons wou doen.

Ons het gestap, vis gevang, voëls en sterre gekyk, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orange Vineyard Guest Farm se terugvoer

Dit was so lekker om julle te kon ontvang en te vertel van ons omgewing. So lekker as mense hou van ons plaaslewe en skoonheid.
Hoop ons sien mekaar weer.

Vriendelike Groete
Orange Vineyard Guestfarm

Orange Vineyard Guest Farm
David V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Gesin met klein kinders

Carin - baie dankie vir jou gasvryheid. Was heerlik om die aand oor te slaap in die ou plaashuis!

Beste oorslaap van ons reis! 10 dae deur Botswana en Namibia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, gasvrou het die perfekte geaardheid, dadelik tuis gevoel.

Baie netjiese goed versorgde verblyf. Luukser as verwag. Baie aangename verblyf. Baie gasvry ontvang en heerlik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anci K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anci K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi, rustig en gasvry!

Baie mooi plaashuis. Mooi dekor. Lekker soet water. Carina, jy maak die lekkerste braaibroodjies. Baie dankie dat jy vir ons die rivier gaan wys het. Ons kom vir seker weer kuier. Blessings. (Randburg)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orange Vineyard Guest Farm se terugvoer

Hi. Dit is so lekker om van julle weer te hoor. Bly jul weer veilig by huis. Dit was lekker om jul te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien.

Orange Vineyard Guest Farm
Vanaf
R1 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 293, Vollgraaffsig, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e2deb6595847df63c9c3741b1dd0dea890a377f804017076e0938244c0251fe1c4924e93e1a9b181611a2b1932a04ddeb00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 Plot 293 Vollgraaffsig 8850 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.722219978647 21.833208203316